Yum Yum Mud (Warning bike related thread)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

EtienneNXR

Bachelor Dog
Joined
May 25, 2008
Messages
10,672
Reaction score
1,052
Location
Stellenbosch
Bike
Yamaha T7
Na gister se Atlantis ride, het ek en Leftless die quarry gaan doen, hy ken die area baie goed en het verskeie "loops" daar binne.
Die idee is om die loop een keer te ry, om die afdraaie te leer, een daarna mekaar te jaag vir so 15-20 minute, ons het dit gedoen, na dit het Leftless laat ek voor ry, en hy my riding dophou, na elke lap het ons dan gestop en het hy my verskeie tegnieke geleer van gewigs verplaasing, hoe waar en waneer om te sit deur 'n corner ens. Hy is tans riding instrakteur, so die man weet wat hy doen! My lap tye het dadelik begin verbeter!

Ek was so excited oor die nuwe tegnieke, dat ek besluit het om vanoggend gou weer quarry toe te gaan, bel toe vir Malcolmnxr, en was gou die oggend quarry toe, lekker loops ge-oefen, en in die modder gespeel  :mwink:

Malcolmnxr
DSC00122Medium.jpg


DSC00123Medium.jpg


My bike, na die tyd
DSC00125Medium.jpg
 
Top