Nee, AJZ, lees weer my 1ste post.
Die ander 2 ouens wat toevaliig later daar aangekom het, het niks van die lig geweet nie, hulle het eenkant gestaan en chat. In fact, niemand het van die lig geweet tot Sinclair die ticket oorhandig het nie.
En slegs op daardie oomblik het my moer gepluk, omdat dit uit die bloute gekom het, sonder enige woord of navraag.
Net nog 'n R200 op die kerfstok.