Iemand klop en Frederick maak die deur oop. Voor hom staan 'n verkoopsman :
"Meneer, gun my 'n oomblik om die nuwe rewolusionere stofsuier, die HUNGRY-VAC, aan u te demonstreer."
Frederick : " Jammer, ek kan ongelukkig niks koop nie - ek is in my moer in platsak"
Verkoopsman : " Meneer die HUNGRY-VAC is ongelooflik. Ek kan nie hier weggaan sonder om dit ten minste aan u te demonstreer n! ie!"
Met dié gooi die verkoopsman ook sommer dadelik n sak nat hondekak op Frederick se sitkamermat.
"Meneer, as die HUNGRY-VAC nie die mat skoonmaak nie sal ek persoonlik die stront van die mat af opeet"
Frederick : " Ek hoop jy het n MOERSE eetlus want my elektrisiteit is al verlede week afgesny! … Watter gedeelte van plat-fokken-sak verstaan jy nie!"