Recall from BMW on GS1200?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Watermat

Pack Dog
Joined
Jun 10, 2006
Messages
323
Reaction score
4
Bike
BMW R1200GS Adventure
Kry nou net antwoord van assessor dat BMW het op sommige GS'e die voorste brake disc vervang agv vervaardigings fout op die 2005 model. (my fiets is ook 2005)

Ek het gedurende 2007 ongeluk gehad waar ek in 'n voertuig se gat vasgery het wat rem getrap het en kla sedert dan dat daar 'n shudder op handlebar is as ek voor remme gebruik.

Nou sê assessor dat dit nie agv ongeluk is nie, maar die fabrieks fout wat nou kop uitsteek en BMW moet betaal. Maar raai wat, fiets is mos uit waarborg uit en nou kan ek dink wat gaan gebeur.

Ek gaan een befokte customer wees as ek vir nuwe disc en pads moet betaal.

Was daar ooit al 'n recall op die disc?
 
Top