Ek het al 'n paar RR's gedoen wat ek in epos formaat tussen my vriende versprei het. Ek sou graag van hulle op die forum wou pos.
Is daar enige manier om dit te doen sonder om die RR oor te doen? Die RR's bestaan uit fotos met so 'n storie by.
Verder wil ek weet of die enigste manier om fotos te plaas is om gebruik te maak van 'n host soos photobucket en imageshack?
Dankie
Nwanetzi