O heng, daar is ek in die moeilikheid. More dan neem ek 'n kiekie en pos vir jou op my Bushlander fred.
Maar dit verskoon julle nog nie vir daai kiekies nie. En nou is ek nog meer jaloers op julle. Kom boer julle bietjie vir so drie weke hier toe, dat ek Nam toe kan gaan.