Dis nou nie iets fancy nie, net 'n plaaspaadjie na 'n vriendin toe. Haar geyser het opgepak en toe is ek sommer met Moses soontoe. En ja, die pad is so effens steil daar. Een foto is vanoggend geneem toe ek op pad is "boontoe", ander een van ongeveer daar waar die eerste foto ophou.