.
Mooi foto Offshore, somer nou besluit ek gaan more weer daai pad ry en 'n vleisie braai in Meiringspoort. 
Geniet dit Jackals. 
Offshore, jy het my so lus gemaak met jou foto van hier in my agterplaas dat ek Swartberg vandag weer gaan ry het.
Eers Swartberg en toe soos af gespreek 'n vleisie gebraai saam met my ouers in Meiringspoort.
Eesh, Jakkals, dit maak my seer om dit te erken maar jy het 'n flippen mooi bike 
Thanks Schalk, ek waardeer

Lyk my ek en jy het iets in gemeen,,,,,,,, BLOU !!!!
Ek wil nog 'n draai daar in jou geweste kom ry, ek dink ek en jy het lanklaas saam stront gepraat.
