0 Members and 2 Guests are viewing this topic.
A Winterberg some years back.....
Just Blip It, excellent! Where is that? Is it you?
.
Quote from: VaalBaas on December 09, 2015, 06:03:38 pm.Nou dit lyk lekker. Waar is dit Vaalbaas??
Quote from: Matewis on January 04, 2016, 01:50:01 pmQuote from: VaalBaas on December 09, 2015, 06:03:38 pm.Nou dit lyk lekker. Waar is dit Vaalbaas??Sien nou eers die vraag In die suide van Namibie. Sal eers die pad nr moet loop kyk. Chris en Visarend ken mos die nrs uit hulle se koppe
Quote from: VaalBaas on February 04, 2016, 07:59:02 pmQuote from: Matewis on January 04, 2016, 01:50:01 pmQuote from: VaalBaas on December 09, 2015, 06:03:38 pm.Nou dit lyk lekker. Waar is dit Vaalbaas??Sien nou eers die vraag In die suide van Namibie. Sal eers die pad nr moet loop kyk. Chris en Visarend ken mos die nrs uit hulle se koppeVB daai lyk na die pad tussen Aussenkher en Ais Ais.Gedeeltes van daai pad het minder plantlewe as op die maan
Ek sal my tentjie net hier op die regterkant wil opslaan en net sit en kyk hoe die gras groei vir n dag of wat
2014 trip, very wet and muddy roads, to Groot Marico