Hoe om op Etienne se battery te piepie.....

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

MalcolmX

Race Dog
Joined
Nov 7, 2008
Messages
1,580
Reaction score
50
Location
Somerset West
Bike
KTM 990 Adventure
So dis eksamen tyd en ons almal moet so nou en dan lag om ons van hierdie deppresiewe tye te laat vergeet. Soos elke dag ry ek en etienne eksamen toe, kom terug, gaan leer, en doen dit maar vir 4 volle weke. Gewoonlik ry ek vinnig na skool om huistoe te gaan na eksamen en te gaan eet en ander goed doen. So elke dag na skool hardloop ek na my bike toe, sit etienne se fuel kraantjie op off en ry vinnig weg >:D,  nie lank daar na nie hoor ek, "malcolm, het jy alweer aan my kraantjie gepeuter?"  :biggrin:  Het julle al iets gedoen om mense se battery bietjie nat te maak?!
Dit is pret pret pret!  :imaposer:
 
Top