Ek ken nou nie vir Mother nie maar na ek die ou se Nam RR gelees het moet jy weet die ou
kan bike ry.
So n bike is vir my prentjie mooi maar dit registreer nie eintlik by my nie. Dit is so ver buite my bereik dat ek nog nooit
eers n oomblik oor een gedroom het nie. Dink mens droom maar oor iets wat meer bereikbaar is .
Sou ek nou die lotto wen glo ek, ek sal ek lang ure met klomp Harley brosjure spandeer
