Ok, jy's nuut hier, so ek sal maar genadeglik wees...

n " Twatsuit" is daai klere wat ons as "Adventure Bikers" dra. Die baaidjie met die beskerming in die elemboe, skouers, rug; en die broek met die beskerming by die kniee en heupe ens...
Gewoonlik is dit die ryk BMW manne wat die BMW "twatsuits" dra. Of die windgat KTM manne...

En as jy nie die goeters dra (ons noem dit ATGATT -All The Gear All The Time) dan word jyt gekruisig op die forum deur die manne wat "weet"

Daai lifejacket is belangrik op die water, al kan jy swem. Wat as jy van die boot afmoer en jou kop stamp en jy's bewusteloos? Dan versuip jy.
O-ja, "twat" is die "forum-woord" vir n afrikaanse boks. Maar dis n lelike woord so ons maag dit nie hier skryf nie, so ons gebruik TWAT.