Hi I'm Rooiwillie and I like to party
In Namakwaland is daar n gesegde; jy kan van mens n Visser maak, maar van n Visser sal jy nooit n mens gemaak kry nie!!!!

My buurman van 9 jaar(n Visser) se sęding as hy n bottel Namakwa vyf jaar se prop weggooi met die oopbreekslag!!
