Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: "Die spinnekop"...deur NataniŽl  (Read 537 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline MILADY

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Harley Davidson (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 196
"Die spinnekop"...deur NataniŽl
« on: July 08, 2009, 02:52:18 pm »
Ja Ja Ja Ja Ja ek weet dis baie om te lees ma lees dit net dis
uitstekend!!!!!!!!!!!


Die  Spinnekop - deur NataniŽl
Ek weet nou nie hoe jy oor spinnekoppe voel nie, maar ek ry eerder 'n
fiets sonder 'n saal as  om een te konfronteer.
Ja, gisteraand lÍ ek rustig en lees, minding my own business.....bedlampie
brand baie "domesticated" en sag met die komplimente van Cash Crusaders,
toe ek so 'n sagte geskarrel in die kamer hoor. Ek dog eers dis die mot
wat wil selfmoord pleeg teen die bedlamp se bulbpie ...

Kyk... nee, mot se kind sit so stil soos 'n  pedigree foksterrier wat
razor blades skuit. Toe's die skuifel geluid weer daar en ek skrik alles
regop wat platwas ... en pap wat op was! 'n  Onaardse gedrog van 'n
spinnekop met W.P. rugbykouse, en wat as weltergewig kan inweeg, toer teen
8 000 refs oor die vloer en spring sommer so met die laai se handles teen
die bedkassie op!
Op slag k@k ek my beste linne in  'n herfs kleurskakering in. Lyk of
iemand my bed kapoenkleur, dit is so tussen k@k en pampoen gespray paint
het. Ek m@er alles, boek, bedlamp, asbak, glas, die toetie tot op die
laagste vlak van die kamer, die vloer. Ek skrik my enigste aambei wat ek
het dat hy op my kuite hang! Nou's die m@erse spaaider nog tussen my en
die kombuis, waar ek, omdat hulle my so mollesteer, deur  die jare, 'n
arsenaal van Doom vergader het. Nou weet ek, nou sal ek flat out moet hol
vir daai Doom. Ek pluk my enigste halfnat Jockey aan sodat  die aambei my
nie pootjie nie. Toe trek ek weg kombuis toe dat die  briekmerke soos 'n
straatkaart in my Jockey vergader ... en ek 10 sekondes by die kombuisdeur
moet back paddle om nie twee agterdeure te hÍ nie. Lord of the Dance se
gat my bra! Terug . Daar sit die bl#ksem nog! Sommer so met die briektrek
spuit ek al.... gelukkig net Doom! ... Osoonlaag en al daai goeters se
m@er! Spuit hom leeg! Duik my  harige vyand soos Ryk Neethling agter die
bedkassie in. M@er toe moet hy wees na daai dubbel Doom en strontreuk wat
nou dikker as toffie in die kamer hang. Ek trek die kas bietjie vorentoe,
skiem nog so ek het gewen, toe skielik hol daai 4 wheel drive monster van
'n aardsgedrog teen die muur uit, reg voor my oŽ verby, tot kophoogte.
Agt oŽ soos Beetle wheelcaps kyk my vierkantig in my twee ogies. Nou's dit
nag. Ek verlaat myself, my water breek, my knieŽ swik, my longe loop leeg,
my lippe parteer van  mekaar. Ek beskuie my weer sonder enema. 'n Kreet
verlaat my binneste, ontsnap oor my trillende lippe. Dis toe diť klanke
wat Black Sabbath en
Uriah Heep na die Drakensbergse seunskoor laat klink. Dit was maar ook
Spiderman se laaste asem, want net daarna los hy als en kom skeef skeef
grond toe, soos fisant stront in vlug. Al retererende het ek en Doom die
veldslag gewen!
MOOI MAN MOOI
I've ridden roads nvr seen be4,with friends I hd never previously met: Feeling at home while riding through unknown territories. I've listened 2 noises that sounded like music:  And smelt odours that smelt like perfume......Ladies of Harley
 

Offline Boerie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 917
Re: "Die spinnekop"...deur NataniŽl
« Reply #1 on: July 08, 2009, 02:59:12 pm »
oud maar baie snaaks !!!

lekker om dit weer te lees.

GS1150
YFZ450
 

Offline Kuifie

  • Brandslang Koning
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,947
  • Thanked: 31 times
  • Ek Laaik Ry
Re: "Die spinnekop"...deur NataniŽl
« Reply #2 on: July 08, 2009, 07:09:56 pm »
uitstekend  :thumleft:
"If the left side of your brain control the right side of your body, only left handed people are in the right mind"
 

Online Wolzak

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,957
  • Thanked: 257 times
  • Previously Offshore
Re: "Die spinnekop"...deur NataniŽl
« Reply #3 on: February 11, 2012, 11:20:10 am »
Fokken snaaks
Current Bikes
KTM 790 R Rally
Harley Davidson Deuce
Aprilia Moto 65