Laaste deel voor ek geklap word
Sondag pak ons op en gaan Baviaanskloof ingaan vir die eerste keer in lig sien.





Hier wou ek almal afneem op die kronkel pad

but this cam is a wee baby so Ill post the people close up.
Butch

The Wino's

KLRSA
Ja op die draai :oops:

Then the teams split up and where on our way to Colesberg






We did get a room and was told we can take a lover with us


The next morning home



And THEN ALL HELL BRAKE LOOSE THAT STORM WE WERE IN IT FROM KROONSTAD ON
Ek het gepis van die koue verkeerde klere , self Krazyeyes se sak kon nie al daardie water uit hou nie. En toe ons Pretoors slaan toe vlieg die KLR behoorlik 130plus.



Die einde.
Dit was koud gerattel soos n Patco bus. Toe's Groenie huis toe.
Ek later eers gewag om weer bietjie warmer te word.

Ons het plus minus 2957km gedoen van begin tot einde.
Paar goed geleer
Die Kaapse mense is befok. Ek skreeu sommer stormers
Vat sonblok saam ek lyk of ek n klap weg het.
En ry die pad wat jy beplan het tot jy moeg is als sal regkom.
Thanks aan almal wat gereel en die ding gemaak het.
Sal enige tyd weer sover ry vir sulke vriende.