0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Driefontein pass net Noord van Kirkwood?
doring nek
Ek weet maar ek gaan nie sê nie want ek hettie fotos by my nie en netnou speel ek en Chris weer in Namibie SWPRT
Ek sal se waar dit is ma dan moet iemand uit die Noorde n foto opsit.Begin Swartbergpas PA se kant.
Bakkie kan ek maar sê ??
Quote from: Oom Foe-rie on September 30, 2009, 02:55:16 pmBakkie kan ek maar sê ??whahahaha nee oom wag tot ChrisL weer raai....... hehehe
Mag ek dit spoil en se watter poort dit is?
Seweweekspoort.
Quote from: JourneyMan on September 30, 2009, 03:45:35 pmSeweweekspoort.gooi