0 Members and 3 Guests are viewing this topic.
Sishen / Saldanha spoorlyn ..................... maar waar
Quote from: Oom Foe-rie on October 09, 2009, 11:45:34 amSishen / Saldanha spoorlyn ..................... maar waar Tussen Elandsbaai en Lambertsbaai
Scrat dis die brug oor die Sishen spoor net voor Doringbaai as jy van Vredendal af kom sou ek sê.
Sug..... Die treat is bewys dat boere nooit werk of al gewerk het nie....Demmit chrisl, hou asb op om pics te post wat my jaloers maak.
Nee man nou maak jy nie mooi nie
Quote from: Oom Foe-rie on October 12, 2009, 09:37:51 pm Nee man nou maak jy nie mooi nie Ek gaan nou lê!! Dis tussen Kunene River Lodge en Epembe Namibia.Sit iemand ietsie vir ons op asb.