0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Ama ek mag nou dalk my naam met n plank slaan met die foto. Lyk na n ou foto van die begindeel van die pad na Gamkaskloof.
Erg seer!! Matroosberg dalk?
hey manne ...dit raak nou n WP thread gooi photos n bietjie van ooral
Quote from: Mother on October 14, 2009, 10:11:25 amhey manne ...dit raak nou n WP thread gooi photos n bietjie van ooral Opgehou rugby speel... Moet ons self uit die kwaad hou.
Wel, die rots en die telefoon lyn het my laat dink aan Gifberg..maar net soos die Matroosberg foto (so paar terug) weet ek ek was daar, maar alles begin dieselfde lyk vir my, dink die kantoor sittery is besig om my aan te tas.