Kan nie lekker sien of die pad teer of grond is 
Ek kyk ook daarna ............... het al gedink dit is Katbakkies, maar dit is nie.
Is dit nie daardie pas wat jy kry tussen Wuppertal (nie die een soos jy Wuppertal uitgaan nie) en die Engelsman se graf nie ? In die laagte voor die pas draai jy af Biedou toe.