Sover ek weet eet die Rowwe Rot net rys.
Vra my vrou. Sy kon nie glo iemand kan soveel rys eet!!
As hy klaar is met die roete waarnatoe loop dit?
Ag nou ja .............. hierdie bietjie hi-jack sal seker nie skade doen nie

My vrou se mond het weer oopgehang toe sy sien hoe eet die Rowwe Rot al ons aartappelslaai op

Smaak my hy is n stysel (en nie n Sta-Soft) mannetjie

Chris ......... ons dink aan n kuslangs trippie daar na jou kant toe en om in die binneland se kant terug te kom huis toe

HI-JACK OFF
