Die Botterbeg pas... My universiteits kamermaat het n plaas op Calvinia en hulle ry daai pad plaas toe.

Nee dis die Botterkloof pas
Chris en ROVRAT het al die regte clues gegee, maar hulle wil nie die naam noem nie want dan moet hulle n piccie opsit en iemand het al gemoan as ek en Chris piccies post en ook as dit WC piccies is. Dis hoekom ek en ROVRAT in Ysland gaan speel het

Jy kan maar ene gooi as jy wil ......................