Ek het daai hoogte al gery saam White Stirpes, Marrycan, Toktokkie. Operator en Buzzlightyear! Dis n baie lekke stukkie pad om te ry.

Dit was die dag toe ek soo bietjie rider etiket vergeet het. Ek skuld nog vir White Stripes n re ride om Katbakkies pas en Skittery pas te gaan doen.

Chris laat weet my wanne jy wil gaan dan sal ek saam sleep!!! Daar is so een of twee ander paadjies wat ek graag wil gaan ry in daai omgewing ook.
PS: Waar is die volgende foto?