Een helfte het jy reg Oompie.
Laingsburg en Sutterland of liewer bibberland.Op die MoordenaarsKaroopad.
Sover ek weet is al die manlike erfgename van die grond waarop die huis staan oorlede en die grond word verhuur en die huurder moet die
plek so mooi hou volgens die huurkontrak.
Gooi da ietsie Oom.