Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Spot the location!  (Read 498690 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Sláinte Mhaith

Re: Spot the location!
« Reply #27980 on: October 16, 2017, 11:35:19 am »
Hints:

The photo was taken from probably the only descent place at this town you can have a beer at.

The town in question is in the background of the photo.
 

Offline Sláinte Mhaith

Re: Spot the location!
« Reply #27981 on: October 16, 2017, 11:38:36 am »
Maybe someone remembers this view.

 

Offline dw1

Re: Spot the location!
« Reply #27982 on: October 16, 2017, 03:23:18 pm »
Metropolis of Wakkerstroom
Current KTM 950 Adv, R80G/S x 2, TW200,  DR200 Djebel,, XR500R
Previous: YAM AG175, BSA Lightning 650, XT500, KAWA KZ1300, XR500R, VF750-4 BMW K100, WR45,0 DR650 x 2,  XT600 Tenere, XR200,
 

Offline Jors Troelie

Re: Spot the location!
« Reply #27983 on: October 16, 2017, 03:32:34 pm »
Morgenzon?
 

Offline Sláinte Mhaith

Re: Spot the location!
« Reply #27984 on: October 16, 2017, 03:39:25 pm »
Morgenzon?

Moes dit Google om te sien waar dit is.

Metropolis of Wakkerstroom

Ook naby, tussen hulle. Nou is daar net een plek oor.
 

Offline Jors Troelie

Re: Spot the location!
« Reply #27985 on: October 16, 2017, 03:55:17 pm »
Amersfoort dankie
 

Offline gser

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,507
  • Thanked: 24 times
  • Gelukkig nog nie hard GeSloeg nie
Re: Spot the location!
« Reply #27986 on: October 16, 2017, 03:55:37 pm »
Volksrust ?
 

Offline Sláinte Mhaith

Re: Spot the location!
« Reply #27987 on: October 16, 2017, 04:51:05 pm »
Amersfoort dankie

Yip, fotos is geneem vanaf Pearl Stream Guest house net buite Amersfoort.
Dit is die enigste plek in Amersfoort wat ons daai dag kon kry om 'n bier te drink.
 

Offline Sláinte Mhaith

Re: Spot the location!
« Reply #27988 on: October 16, 2017, 04:52:51 pm »
Amersfoort is mos die naaste dorp aan Jan Staal se Country Trax.  Weet iemand hoe dit met sy plek gaan? Het hy herbou na die groot storm of tornado?
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,182
  • Thanked: 842 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #27989 on: October 16, 2017, 05:44:47 pm »
Amersfoort is mos die naaste dorp aan Jan Staal se Country Trax.  Weet iemand hoe dit met sy plek gaan? Het hy herbou na die groot storm of tornado?
Het hy skade gehad? Dalk moet hy herbou met staal. :deal: ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Sláinte Mhaith

Re: Spot the location!
« Reply #27990 on: October 16, 2017, 07:51:29 pm »
Amersfoort is mos die naaste dorp aan Jan Staal se Country Trax.  Weet iemand hoe dit met sy plek gaan? Het hy herbou na die groot storm of tornado?
Het hy skade gehad? Dalk moet hy herbou met staal. :deal: ;)

 :biggrin: :biggrin: 8)

Hy het omtrent alles verloor soos ek laas gehoor het. Daar was 'n foto of twee op die forum iewers.

Het die plek gesien voor die skade. Met die size van daai hout balke gaan hy nie maklik sterker bou met staal nie.
 

Offline Jors Troelie

Re: Spot the location!
« Reply #27991 on: October 16, 2017, 08:26:55 pm »
Watter mooi dorpie is dit hierdie. Die klassieke gedenksteen in the tweede foto is op een van die sypaadjies ingemessel.
« Last Edit: October 16, 2017, 08:32:42 pm by Jors Troelie »
 

Offline dw1

Re: Spot the location!
« Reply #27992 on: October 16, 2017, 08:37:09 pm »
Mhlabathini
Current KTM 950 Adv, R80G/S x 2, TW200,  DR200 Djebel,, XR500R
Previous: YAM AG175, BSA Lightning 650, XT500, KAWA KZ1300, XR500R, VF750-4 BMW K100, WR45,0 DR650 x 2,  XT600 Tenere, XR200,
 

Offline Sláinte Mhaith

Re: Spot the location!
« Reply #27993 on: October 16, 2017, 08:57:15 pm »
Daai laat my dink aan Nieu Bethesda, maar ek raai net.
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,182
  • Thanked: 842 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #27994 on: October 16, 2017, 10:44:22 pm »
Ek raai sommer Kaapsehoop net oor die perde op straat.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Jors Troelie

Re: Spot the location!
« Reply #27995 on: October 17, 2017, 05:49:41 am »
Nie een van bg. Hier is nog een in dieselfde dorp, aangesien die vorige fotos effens kripties is.
« Last Edit: October 17, 2017, 05:50:04 am by Jors Troelie »
 

Online VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,535
  • Thanked: 204 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #27996 on: October 18, 2017, 01:29:55 am »
Seker daarvan dit is waar Noneking in een van sy RR vleis gekoop het vir die aande se braai.
Sal nou ver moet delf om seker te maak

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Online VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,535
  • Thanked: 204 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #27997 on: October 20, 2017, 06:14:48 am »
Ek het nog nie gaan soek vir Noneking se RR en niemand raai. Lyk my hier is n wenner...

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline McSack

  • Hairy-arsed throttle-slinging
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,496
  • Thanked: 151 times
Re: Spot the location!
« Reply #27998 on: October 20, 2017, 06:32:05 am »
Van Wyksdorp ?
~ Sometimes you find yourself in the middle of nowhere and sometimes, in the middle of nowhere, you find yourself ~
 

Offline Jors Troelie

Re: Spot the location!
« Reply #27999 on: October 20, 2017, 06:42:01 am »
Nee, nie van Wyksdorp nie. Moenie te wyd soek van die vorige plek nie, die vorige plek synde Amersfoort
« Last Edit: October 20, 2017, 06:42:35 am by Jors Troelie »