Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Spot the location!  (Read 465153 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Buddy

Re: Spot the location!
« Reply #28020 on: January 04, 2018, 12:32:51 pm »

So Hawkeye.............. :sip:
The Townkraaier of Kraaifontein
 

Offline Kortbroek

Re: Spot the location!
« Reply #28021 on: January 05, 2018, 09:43:46 am »
I think enough time has been given for a response, so I'm hijacking  8)

Hier gaan ons alweer:

« Last Edit: January 05, 2018, 09:46:04 am by Kortbroek »
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 

Offline gser

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,493
  • Thanked: 21 times
  • Gelukkig nog nie hard GeSloeg nie
Re: Spot the location!
« Reply #28022 on: January 05, 2018, 09:57:38 am »
Sien ek voorbereide koring lande ?
 

Offline Kortbroek

Re: Spot the location!
« Reply #28023 on: January 05, 2018, 10:02:28 am »
Sien ek voorbereide koring lande ?

Nee ek weet nie, jy sal maar moet sÍ... >:D
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 30,282
  • Thanked: 568 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28024 on: January 05, 2018, 10:03:36 am »
Vermoede dis die Bergrivier daai
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Kortbroek

Re: Spot the location!
« Reply #28025 on: January 05, 2018, 10:17:03 am »
Daar is gewoonlik heelwat brue oor riviere, iemand moet darem kan sÍ min of meer waar hierdie een is...
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,258
  • Thanked: 151 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #28026 on: January 05, 2018, 10:19:10 am »
Jip, dis oor die bergrivier, so entjie onder Misverstanddam. Weet nie wat die plaasnaam is daar nie.

Daai brug is redelik voledig in Engeland gebou en hiernatoe verskeep. Weet nou te min om uit te brei

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Kortbroek

Re: Spot the location!
« Reply #28027 on: January 05, 2018, 10:21:36 am »
Jip, dis oor die bergrivier, so entjie onder Misverstanddam. Weet nie wat die plaasnaam is daar nie.

Daai brug is redelik voledig in Engeland gebou en hiernatoe verskeep. Weet nou te min om uit te brei

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

Daarsy, gooi Vaalbaas  :thumleft:
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 30,282
  • Thanked: 568 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28028 on: January 05, 2018, 10:21:50 am »
Jip, dis oor die bergrivier, so entjie onder Misverstanddam. Weet nie wat die plaasnaam is daar nie.

Daai brug is redelik voledig in Engeland gebou en hiernatoe verskeep. Weet nou te min om uit te brei

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
Dink dis redelik volledig VB, die man is taai so vroeg in die jaar. Gn leidrade word geduld :eek7: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Kortbroek

Re: Spot the location!
« Reply #28029 on: January 05, 2018, 10:23:25 am »
 :imaposer:

dit raak darem te maklik soms  :deal:
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,258
  • Thanked: 151 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #28030 on: January 05, 2018, 10:24:16 am »
Jip, dis oor die bergrivier, so entjie onder Misverstanddam. Weet nie wat die plaasnaam is daar nie.

Daai brug is redelik voledig in Engeland gebou en hiernatoe verskeep. Weet nou te min om uit te brei

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
Dink dis redelik volledig VB, die man is taai so vroeg in die jaar. Gn leidrade word geduld :eek7: :lol8:

Hy is nogal kortaf vie n kortbroek man :lol8: :lol8:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 30,282
  • Thanked: 568 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28031 on: January 05, 2018, 10:28:52 am »
Hy is nogal kortaf vie n kortbroek man

strak is die broek nie al wat kort is nie, nou is hy kortaf!! :peepwall: :pot: >:D :lol8:

So by the way van kortbroeke gepraat. Manne PEP Stores hou nie meer PT broeke aan nie?!!! :eek7:
Fokken Christo Wiese se biesigheid raak nou moertoe. :o
Ek dra nie OKIE broeke nie, hoe nou gemaak?!!
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Kortbroek

Re: Spot the location!
« Reply #28032 on: January 05, 2018, 10:30:34 am »
So by the way van kortbroeke gepraat. Manne PEP Stores hou nie meer PT broeke aan nie?!!! :eek7:

Oom moenie so praat nie  :eek7: . Waar gaan ek nou broeke kry?
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 30,282
  • Thanked: 568 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28033 on: January 05, 2018, 10:34:19 am »
So by the way van kortbroeke gepraat. Manne PEP Stores hou nie meer PT broeke aan nie?!!! :eek7:

Oom moenie so praat nie  :eek7: . Waar gaan ek nou broeke kry?
Ek sÍ jou my vrou kry nÍrens by enige PEPe hier om ons die ou soort PT broeke. Myne is gaar en ek soek nuwes.
Enigste opsie is jean kortbroeke. Sien die fynhoutjies dra hulle baie hier by die see, maar ek weet nie waar koop hulle dit. Lyk ook asof die broeke klaar geskeur nuut van die winkel af kom. ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,258
  • Thanked: 151 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #28034 on: January 05, 2018, 10:37:18 am »
Baie kripties , maar ek gooi hom maar. My opsies is min ;D
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,258
  • Thanked: 151 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #28035 on: January 05, 2018, 10:38:15 am »
Die tweede foto is n leidraad :imaposer:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 30,282
  • Thanked: 568 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28036 on: January 05, 2018, 10:41:38 am »
OosKaap?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,258
  • Thanked: 151 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #28037 on: January 05, 2018, 10:46:05 am »
OosKaap?

Jip en hier is my leidraad.

Ek het gedink dit is iemand bekends se plaas. Daar was die dag niemand en toe eers later uitgevind hy bly heelwat meer Oos van daar en anderkant die teerpad
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 30,282
  • Thanked: 568 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28038 on: January 05, 2018, 10:47:44 am »
OosKaap?

Jip en hier is my leidraad.

Ek het gedink dit is iemand bekends se plaas. Daar was die dag niemand en toe eers later uitgevind hy bly heelwat meer Oos van daar en anderkant die teerpad
So jy was wes van die N9? Miskien Murraysburg se wÍreld?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Kortbroek

Re: Spot the location!
« Reply #28039 on: January 05, 2018, 10:50:04 am »
Dit is nie dalk iewers tussend Steynsburg en Middleburg nie...
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!