Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Spot the location!  (Read 419464 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,954
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #28180 on: January 18, 2018, 11:07:59 am »
Ok dis ekke. 8) Jy ry nie Fraserburg toe nie, jy ry Sutherland toe.

Nope, dis ekke.

Oppad Verneukpan toe
:imaposer: :imaposer: It was'nt me :xxbah:

Jy moet nog daai blom in die roostuin verduidelik :imaposer: :imaposer:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline Offshore

Re: Spot the location!
« Reply #28181 on: January 18, 2018, 12:23:16 pm »
Ok dis ekke. 8) Jy ry nie Fraserburg toe nie, jy ry Sutherland toe.

Nope, dis ekke.

Oppad Verneukpan toe
:imaposer: :imaposer: It was'nt me :xxbah:

Jy moet nog daai blom in die roostuin verduidelik :imaposer: :imaposer:
VA was mos reg met Diepkloof Roos. :biggrin:
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,417
  • Thanked: 149 times
Re: Spot the location!
« Reply #28182 on: January 18, 2018, 12:43:33 pm »
Ok dis ekke. 8) Jy ry nie Fraserburg toe nie, jy ry Sutherland toe.

Nee donner, nou gaan jy verder weg.   :biggrin:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,620
  • Thanked: 103 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Spot the location!
« Reply #28183 on: January 18, 2018, 04:17:48 pm »
Ok dis ekke. 8) Jy ry nie Fraserburg toe nie, jy ry Sutherland toe.

Nee donner, nou gaan jy verder weg.   
Ok dan ry jy Loxton toe. Daai donker grond moet in die bo-Karoo wees.
Veld lyk ook reg

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,417
  • Thanked: 149 times
Re: Spot the location!
« Reply #28184 on: January 18, 2018, 04:23:11 pm »
Ok dis ekke. 8) Jy ry nie Fraserburg toe nie, jy ry Sutherland toe.

Nee donner, nou gaan jy verder weg.   
Ok dan ry jy Loxton toe. Daai donker grond moet in die bo-Karoo wees.
Veld lyk ook reg

Jy's was nader met jou eerste post, ek quote weer

"Een man is bitter warm, hy ry net in die verkeerde rigting.   

Hint.....ek ry in 'n nnw rigting, vroegoggend weggetrek."

No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,620
  • Thanked: 103 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Spot the location!
« Reply #28185 on: January 18, 2018, 04:29:10 pm »
Ja maar van waar of het jy weggespring?

Ry jy Williston toe?

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,954
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #28186 on: January 18, 2018, 04:29:56 pm »
Ok dis ekke. 8) Jy ry nie Fraserburg toe nie, jy ry Sutherland toe.

Nee donner, nou gaan jy verder weg.   
Ok dan ry jy Loxton toe. Daai donker grond moet in die bo-Karoo wees.
Veld lyk ook reg

Jy's was nader met jou eerste post, ek quote weer

"Een man is bitter warm, hy ry net in die verkeerde rigting.   

Hint.....ek ry in 'n nnw rigting, vroegoggend weggetrek."

.., of is jy op die Rante pad?
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,417
  • Thanked: 149 times
Re: Spot the location!
« Reply #28187 on: January 18, 2018, 04:31:55 pm »
Ja maar van waar of het jy weggespring?

Ry jy Williston toe?

Yeeeeeeeees.    :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Jou matriekgetuigskif is nogal spoton, jy tree soms vreemd op.   :lol8:  :lol8:

Gooi.

No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,620
  • Thanked: 103 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Spot the location!
« Reply #28188 on: January 18, 2018, 05:00:57 pm »
Ja maar van waar of het jy weggespring?

Ry jy Williston toe?

Yeeeeeeeees.    :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Jou matriekgetuigskif is nogal spoton, jy tree soms vreemd op.   :lol8:  :lol8:

Gooi.

Yeehaaa  :headbang:

Ok maar wag tot ek by die huis is netnou dan gooi ek iets.

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,620
  • Thanked: 103 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Spot the location!
« Reply #28189 on: January 18, 2018, 06:25:24 pm »
Ek en die fraaie Martina op pad tussen waar en waar.

Ons is amper middel van enige van 4 plekke, Raai so twee raak...

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Man from Nam

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Namibia
  • Posts: 729
  • Thanked: 6 times
Re: Spot the location!
« Reply #28190 on: January 18, 2018, 09:08:05 pm »
Lyk soos Loeriesfontein Calvinia pad
Life is great LIVE IT!!
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,620
  • Thanked: 103 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Spot the location!
« Reply #28191 on: January 18, 2018, 09:16:38 pm »
Nee

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Karoo Rider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 994
  • Thanked: 30 times
Re: Spot the location!
« Reply #28192 on: January 18, 2018, 09:37:29 pm »
Dalk daai bo pad tussen Merweville en B/Wes? Hy kruis op 'n stadium die Fraserburg/Leeu-Gamka teerpad.
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,620
  • Thanked: 103 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Spot the location!
« Reply #28193 on: January 18, 2018, 09:50:28 pm »
Dalk daai bo pad tussen Merweville en B/Wes? Hy kruis op 'n stadium die Fraserburg/Leeu-Gamka teerpad.

Nee maar jy kom nader

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Offshore

Re: Spot the location!
« Reply #28194 on: January 18, 2018, 09:55:34 pm »
Die fraaie Martina en daai KTM maak darem maar n Classic Kombinasie.
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,620
  • Thanked: 103 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Spot the location!
« Reply #28195 on: January 18, 2018, 10:34:07 pm »
Die fraaie Martina en daai KTM maak darem maar n Classic Kombinasie.

Jy moet haar op haar 800 sien. Much better.  :biggrin:

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline dw1

Re: Spot the location!
« Reply #28196 on: January 18, 2018, 11:49:39 pm »
Tussen Beaufort Wes en Aberdeen
Current KTM 950 Adv, R80G/S x 2, TW200,  DR200 Djebel,, XR500R
Previous: YAM AG175, BSA Lightning 650, XT500, KAWA KZ1300, XR500R, VF750-4 BMW K100, WR45,0 DR650 x 2,  XT600 Tenere, XR200,
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,417
  • Thanked: 149 times
Re: Spot the location!
« Reply #28197 on: January 19, 2018, 04:05:06 am »
Klipplaat en Willowmore?
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,620
  • Thanked: 103 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Spot the location!
« Reply #28198 on: January 19, 2018, 07:06:50 am »
Tussen Beaufort Wes en Aberdeen

Naby maar nee

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,620
  • Thanked: 103 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Spot the location!
« Reply #28199 on: January 19, 2018, 07:07:09 am »