0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Quote from: Lem on January 23, 2018, 09:21:09 amVaalbaas, is dit die paadjie tussen Du Vlei Padstal en Deli-co butchery daar net buite Riebeeck? Daars mos 'n ou wie gaan hekke opsit het in die pad? Nee, die hekke op die pad is nie onder skoot nie Hier mag ons ryQuote from: Bokveld on January 23, 2018, 07:49:05 am Nee, slaat my dood.Oom kan maar gooi. Nader dink ek nie gaan iemand kom nie. Die middelpad word beslis nie baie gery nie.Pel van my het naweekhuise op die plaas gehuur en daar het redelik gereeld fietse daar verby gekom oor naweke Dis die plaas Louwsbaken. Die berg is Heuningberg en Lelidam silos se punte kruip net agter daai een soutbos weg. Die silos is op die Gouda Moorresburg pad.
Vaalbaas, is dit die paadjie tussen Du Vlei Padstal en Deli-co butchery daar net buite Riebeeck? Daars mos 'n ou wie gaan hekke opsit het in die pad?
Nee, slaat my dood.
Gewoonlik as plase uitgekoop word om n park te vorm dan verwyder hulle alle binnedrade. Is hierdie so n geval?
Dink ook Tankwa. Jy kyk oor die vlakte van Inerdoorn?
Quote from: VaalBaas on January 28, 2018, 02:48:10 pmDink ook Tankwa. Jy kyk oor die vlakte van Inerdoorn?Net so. Van inverdoorn af rigting Matjiesfontein.