Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Spot the location!  (Read 426678 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,001
  • Thanked: 109 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #28360 on: January 30, 2018, 03:04:23 pm »
Dit is so VB

Die location of oor die fietstrappers? :lol8: :lol8:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Stofdonkie

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,550
  • Thanked: 16 times
Re: Spot the location!
« Reply #28361 on: January 30, 2018, 03:52:16 pm »
Kan ek maar indruk?

Bo-op watter pas staan ek?

Carpe BM.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,787
  • Thanked: 413 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28362 on: January 30, 2018, 04:07:32 pm »
Spreedtshoogte?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline barabas

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 117
  • Thanked: 3 times
  • Jeeeeerlik
Re: Spot the location!
« Reply #28363 on: January 30, 2018, 04:09:30 pm »
Ek het geen idee waar jy is nie MAAR dis beautiful,  lekker en jy lyk heel tevrede!
Dis goed genoeg vir my!
Doen dit nou ... later is te laat!
Gs 1200
Tenere 660
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,001
  • Thanked: 109 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #28364 on: January 30, 2018, 04:16:20 pm »
Kan ek maar indruk?

Bo-op watter pas staan ek?

Enige tyd . Hettie verskeidenheid hier om van te kies :thumleft:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline McSack

  • Hairy-arsed throttle-slinging
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,346
  • Thanked: 110 times
Re: Spot the location!
« Reply #28365 on: January 30, 2018, 04:17:30 pm »
Looks like the view over Tankwa from lookout point on Ouberg pas
~ Sometimes you find yourself in the middle of nowhere and sometimes, in the middle of nowhere, you find yourself ~
 

Offline Breekbeen

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Zero (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 882
  • Thanked: 21 times
  • Whiskey for my men and beer for my horses.
Re: Spot the location!
« Reply #28366 on: January 30, 2018, 04:19:01 pm »
Dit is so VB

Die location of oor die fietstrappers? :lol8: :lol8:
ek ry nie iets wat ek moet trap nie, so sal nie weet nie.
YAMAHA WR450F ; YAMAHA XT660Z TENERE '12(sold)

An Adventure is waiting.... just go look for it.
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,096
  • Thanked: 165 times
    • addobackpackers.com
Re: Spot the location!
« Reply #28367 on: January 30, 2018, 04:19:43 pm »
Kan ek maar indruk?

Bo-op watter pas staan ek?

Enige tyd . Hettie verskeidenheid hier om van te kies :thumleft:

Smaak my al jou salami is klaar verkoep.
Loep maak nog jong. Daai goed is lekker
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,001
  • Thanked: 109 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #28368 on: January 30, 2018, 04:23:53 pm »
Looks like the view over Tankwa from lookout point on Ouberg pas

Ek sou eerder sÍ Ganaga, maar die hoek van die foto steek n paar defnitiewe bakens weg. Wat heel vreemd en NEE sÍ is daai draad wat lyk soos n kraglyn links
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Oupa Foe-rie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,847
  • Thanked: 5 times
  • Oom Foe-rie was hacked by a Mod.
Re: Spot the location!
« Reply #28369 on: January 30, 2018, 04:25:30 pm »
Van Sutherland af oppad Ouberg toe?

Indien reg is die foto weer een van daai wat gradient geensins tot sy reg bring nie. Die bultjie laat menige fietstrapper hul fietse stoot :lol8: :lol8:

Jy is reg Salami man .............. :thumleft:
Yamaha XT1200Z ........... Take your soul everywhere and back
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,001
  • Thanked: 109 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #28370 on: January 30, 2018, 04:26:33 pm »
Kan ek maar indruk?

Bo-op watter pas staan ek?

Enige tyd . Hettie verskeidenheid hier om van te kies :thumleft:


Smaak my al jou salami is klaar verkoep.
Loep maak nog jong. Daai goed is lekker

Is Januarie maand my tjom. Die mense eet nog net brood en water. Pay is eers more :imaposer:
« Last Edit: January 30, 2018, 04:27:28 pm by VaalBaas »
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,787
  • Thanked: 413 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28371 on: January 30, 2018, 04:27:33 pm »
Looks like the view over Tankwa from lookout point on Ouberg pas

Ek sou eerder sÍ Ganaga, maar die hoek van die foto steek n paar defnitiewe bakens weg. Wat heel vreemd en NEE sÍ is daai draad wat lyk soos n kraglyn links
Kyk mooi net regs van sy linkerhand wat in sy broeksak is in die agtergrond is die boerevereeniging se huisie wat driekwart teen Spreedtshoogte is.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Oupa Foe-rie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,847
  • Thanked: 5 times
  • Oom Foe-rie was hacked by a Mod.
Re: Spot the location!
« Reply #28372 on: January 30, 2018, 04:28:05 pm »
Spreedtshoogte?

Jy is reg Chris ............ maar kom ons wag vir Stoffies se amptelike Donkiebalk .................. ;D
Yamaha XT1200Z ........... Take your soul everywhere and back
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,787
  • Thanked: 413 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28373 on: January 30, 2018, 04:30:00 pm »
Spreedtshoogte?

Jy is reg Chris ............ maar kom ons wag vir Stoffies se amptelike Donkiebalk .................. ;D
Ek wil weer daar bo op loop tent opslaan. Stunningste sons ondergang altyd.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,001
  • Thanked: 109 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #28374 on: January 30, 2018, 04:31:03 pm »
Spreedtshoogte?

Jy is reg Chris ............ maar kom ons wag vir Stoffies se amptelike Donkiebalk .................. ;D
Ek wil weer daar bo op loop tent opslaan. Stunningste sons ondergang altyd.

Ken die naam, maar vertel gou waar is die pas asb

Edit.. Gou vir aunti google gaan vra. Sien die naby Solitair
« Last Edit: January 30, 2018, 04:33:05 pm by VaalBaas »
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Oupa Foe-rie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,847
  • Thanked: 5 times
  • Oom Foe-rie was hacked by a Mod.
Re: Spot the location!
« Reply #28375 on: January 30, 2018, 04:31:31 pm »
Spreedtshoogte?

Jy is reg Chris ............ maar kom ons wag vir Stoffies se amptelike Donkiebalk .................. ;D
Ek wil weer daar bo op loop tent opslaan. Stunningste sons ondergang altyd.

............. en die lekkerste ou windjie wat daar kan waai ...... :eek7:
Yamaha XT1200Z ........... Take your soul everywhere and back
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,787
  • Thanked: 413 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28376 on: January 30, 2018, 04:33:22 pm »
Spreedtshoogte?

Jy is reg Chris ............ maar kom ons wag vir Stoffies se amptelike Donkiebalk .................. ;D
Ek wil weer daar bo op loop tent opslaan. Stunningste sons ondergang altyd.

............. en die lekkerste ou windjie wat daar kan waai ...... :eek7:
praat jy, die wind het ons amper afgewaai die eenslag wat ek daar gekamp het!!!!! Wonder of hy altyd so waai saans?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Oupa Foe-rie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,847
  • Thanked: 5 times
  • Oom Foe-rie was hacked by a Mod.
Re: Spot the location!
« Reply #28377 on: January 30, 2018, 04:36:14 pm »
Spreedtshoogte?

Jy is reg Chris ............ maar kom ons wag vir Stoffies se amptelike Donkiebalk .................. ;D
Ek wil weer daar bo op loop tent opslaan. Stunningste sons ondergang altyd.

Ken die naam, maar vertel gou waar is die pas asb

Edit.. Gou vir aunti google gaan vra. Sien die naby Solitair

Op die D1275 vanaf Namibgrens na C14 ............
Yamaha XT1200Z ........... Take your soul everywhere and back
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,486
  • Thanked: 160 times
Re: Spot the location!
« Reply #28378 on: January 31, 2018, 06:33:16 am »
Spreedtshoogte?

Jy is reg Chris ............ maar kom ons wag vir Stoffies se amptelike Donkiebalk .................. ;D
Ek wil weer daar bo op loop tent opslaan. Stunningste sons ondergang altyd.

............. en die lekkerste ou windjie wat daar kan waai ...... :eek7:
praat jy, die wind het ons amper afgewaai die eenslag wat ek daar gekamp het!!!!! Wonder of hy altyd so waai saans?

Verseker Spreetshoogte. 
Ons het in '84 daar bo gekamp en eed geneem nooit weer nie, die wind kom al van daai tyd af,   :eek7:  :eek7: en het noggie opgehou nie.   :lol8:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Stofdonkie

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,550
  • Thanked: 16 times
Re: Spot the location!
« Reply #28379 on: January 31, 2018, 07:49:16 am »
Ja, sorry ouens. Hier het mense opgedaag kort na ek die foudie gepost het.

Spreedtshoogte.
Carpe BM.