Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Spot the location!  (Read 427685 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,836
  • Thanked: 417 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28500 on: February 03, 2018, 10:02:42 am »
Tussen watter twee dorpe?

MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Karoo Rider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 997
  • Thanked: 31 times
Re: Spot the location!
« Reply #28501 on: February 03, 2018, 01:15:53 pm »
Leidraad: ek het taamlik sweet weggegooi daar!!!
 

Offline SlŠinte Mhaith

Re: Spot the location!
« Reply #28502 on: February 03, 2018, 01:21:42 pm »
Tussen watter twee dorpe?

Noord Kaap dalk? Groblershoop se wereld?
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,836
  • Thanked: 417 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28503 on: February 03, 2018, 04:04:48 pm »
Leidraad: ek het taamlik sweet weggegooi daar!!!
Dit was n warm dag hÍ?!!
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,836
  • Thanked: 417 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28504 on: February 03, 2018, 04:05:17 pm »
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online Kortbroek

Re: Spot the location!
« Reply #28505 on: February 04, 2018, 12:22:16 pm »
Lyk vir my na iewers in sentraal Namibie, maar kan nie presies uitfigure nie
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,836
  • Thanked: 417 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28506 on: February 04, 2018, 05:15:15 pm »
Lyk vir my na iewers in sentraal Namibie, maar kan nie presies uitfigure nie
Een dorp is redelik groterig en die ander een is piepklein
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Breekbeen

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Zero (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 882
  • Thanked: 21 times
  • Whiskey for my men and beer for my horses.
Re: Spot the location!
« Reply #28507 on: February 04, 2018, 05:22:13 pm »
Lyk vir my na iewers in sentraal Namibie, maar kan nie presies uitfigure nie
Een dorp is redelik groterig en die ander een is piepklein
Dalk iewers wes van Keetmans?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

YAMAHA WR450F ; YAMAHA XT660Z TENERE '12(sold)

An Adventure is waiting.... just go look for it.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,836
  • Thanked: 417 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28508 on: February 04, 2018, 05:44:27 pm »
Lyk vir my na iewers in sentraal Namibie, maar kan nie presies uitfigure nie
Een dorp is redelik groterig en die ander een is piepklein
Dalk iewers wes van Keetmans?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Jy raak warm ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Breekbeen

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Zero (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 882
  • Thanked: 21 times
  • Whiskey for my men and beer for my horses.
Re: Spot the location!
« Reply #28509 on: February 05, 2018, 11:24:46 am »
werk almal vandag?
YAMAHA WR450F ; YAMAHA XT660Z TENERE '12(sold)

An Adventure is waiting.... just go look for it.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,836
  • Thanked: 417 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28510 on: February 05, 2018, 12:04:49 pm »
werk almal vandag?
ek werk, meesal op my vrou se senuwees!!! ;) :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,057
  • Thanked: 109 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #28511 on: February 05, 2018, 12:41:27 pm »
Ek beplan n uitgebreide trip Namibie toe om al Chris en Kie se fotos te kan spot :imaposer:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,836
  • Thanked: 417 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28512 on: February 05, 2018, 01:09:35 pm »
Ek beplan n uitgebreide trip Namibie toe om al Chris en Kie se fotos te kan spot :imaposer:
ek neem aan jy het baie tyd en petrol geld? Daar is n klomp plekke in Nam wat manne al afgeneem het wat ek graag sal wil sien.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,057
  • Thanked: 109 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #28513 on: February 05, 2018, 01:19:13 pm »
Gaan nou seker windgat klink. :imaposer: Petrolgeld sal nie n probleem wees nie, maar ek het nie n bewaarder vir my tronk nie. Jy verstaan mos daai deel :deal:

Gee nog n leidraad vir daai sandlopie tussen die twee dorpe
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,836
  • Thanked: 417 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28514 on: February 05, 2018, 01:28:02 pm »
Gaan nou seker windgat klink. :imaposer: Petrolgeld sal nie n probleem wees nie, maar ek het nie n bewaarder vir my tronk nie. Jy verstaan mos daai deel :deal:

Gee nog n leidraad vir daai sandlopie tussen die twee dorpe
Ons het in n westelike rigting gery. Ek sal graag weer daai pad wil ry veral na die reenseisoen want dit kan baie mooi wees indien dit goeie reen kry.
Foto is so bietjie onregverdig aangesien min mense daai roete ry.
Ek sal so bietjie kans gee en dan die antwoord post.


VB daai tronk van jou het net jy die sleutels van. Maak hom toe en sit n sign op sien julle oor twee weke. Daar gaan niemand n sign op jou grafsteen kom sit hier lÍ n blokman want 365 dae van die jaar gewerk het. Sodra jyy dood is gaan mense net na die volgende een.
Begin sommer noual daai klomp jagters sÍ jy sal iewers in die winter nie beskikbaar wees vir vleiswerk , hulle moet hul jagtery so reŽl. :deal:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Offshore

Re: Spot the location!
« Reply #28515 on: February 05, 2018, 02:05:08 pm »
Dit is die moeilikheid in die Lewe, ons bou almal ons Kastele en as die Dak op is dan besef jy dat jy 'n fokken Tronk gebou het. :o
Tussen Keetmans en Berseba?
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,836
  • Thanked: 417 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28516 on: February 05, 2018, 02:25:39 pm »
Dit is die moeilikheid in die Lewe, ons bou almal ons Kastele en as die Dak op is dan besef jy dat jy 'n fokken Tronk gebou het. :o
Tussen Keetmans en Berseba?
Daai is noord uit Keetmans uit Offshore. Ons het wes gery.
Ek ry nou dorp toe dus gooi ek maar antwoord en dan kan iemand anders n fodie opsit.

Dis tussen Keetmans en Helmeringhausen. Helfte van die pad het ek op n vorige trip gedoen maar die ander helfte tot in Helmerings was een surprise na die ander. Regtig iets besonders in die suide en daar woon baie min mens.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Offshore

Re: Spot the location!
« Reply #28517 on: February 05, 2018, 03:18:50 pm »
Waar
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,551
  • Thanked: 34 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Spot the location!
« Reply #28518 on: February 05, 2018, 03:45:13 pm »
Hmmmm....gaan 'n kans vat. Van Swartbergpas se kant af geneem (selle kant as Kobus se gat) na Oudtshoorn se berge toe.
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline Offshore

Re: Spot the location!
« Reply #28519 on: February 05, 2018, 03:48:49 pm »
Jammer Carrots, nie daar nie.