0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
That looks like the road from Dullstroom towards Roosenekal.
Vaalbaas is reg. Dis die grens tussen Amerika en Kanada. En as dit nie vir daai baaken was nie sou ek dit ook nie geweet het nie. Het nogals gewonder waar Trump se muur is.
Vloer is oop.Hier is fotodroogte ook op my rekenaar
Kan McGregor ook wees, maar kan nie onthou dat hy so teen die berg uit lê nie en daar is niks wingerde wat ek kan sien.
Quote from: ChrisL - DUSTRIDERS on February 22, 2018, 09:50:06 amKan McGregor ook wees, maar kan nie onthou dat hy so teen die berg uit lê nie en daar is niks wingerde wat ek kan sien.Raai dan sommer al daai dorpe - jy sal reg wees met minstens een?