« Reply #28920 on: May 18, 2018, 12:20:47 pm »
Goeie ding hy het die GPS verkeerd verstaan - nou het jy iets nuuts gesien.
As mens verdwaal sien jy partykeer die mooiste goed wat jy nooit andersins sou gesien het nie
Ek kan nie glo niemand het geweet waar daai kerkie is nie. Die ding staan reg langs die pad wat baie mense al gery het.
« Last Edit: May 18, 2018, 12:28:38 pm by dw1 »

Logged
Current KTM 950 Adv, R80G/S x 2, TW200, DR200 Djebel,, XR500R
Previous: YAM AG175, BSA Lightning 650, XT500, KAWA KZ1300, XR500R, VF750-4 BMW K100, WR45,0 DR650 x 2, XT600 Tenere, XR200,