Jip ja, ek het geweet Chris weet en was seker Louis gaan onthou. Dit was net n kwessie van wie eerste is. Weet nie of daai passie n naam het nie en of dit n pas genoem word nie, maar dis daai laat klim voor mens uitry aan Laingsburg se kant.
Sent from my ALE-L21 using Tapatalk