0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
"Uitspan" dalk
Makadaat se kantSent from my ALE-L21 using Tapatalk
Wel, n vraagteken agterna sou vra wees. Aan die ander kant weet ons nie so ons sê/raai mos Ek het Bruintjieskraal ook oorweeg, maar laat ek maar eers Makadaat raai. Dink Bruintjieskraal is die berge bietjie aan die hoër kant
Doringrivier se kruising?
Quote from: ChrisL - DUSTRIDERS on July 04, 2019, 10:28:07 amDoringrivier se kruising?Nee.....en was dit nou nie vir n slag lekker nie
Meeste riviere is of vol of leegIs dit by Gatsrivier?
Ek raai nou kwaai in my moer in, Olifantsrivier? Citrusdal en Clainwilliam omgewing?
maar nee die nie die Olifantsrivier. Saam loop die span in hom in welNie hordes riviere wat in die Olifants inloop. Die Doringrivier doen wel.