Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Spot the location!  (Read 430997 times)

dw1 and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Kortbroek

Re: Spot the location!
« Reply #29180 on: October 30, 2019, 05:24:05 am »

Jy is net onder kant van Goodhouse en Groot Melkboom, rigting Vioolsdrift.

100% my 1ste foto is soos jy van goodhouse af afsak op die vlakte henkries se kant toe. Daai 2de foto is net voor goodhouse as jy van Witbank/Klein Pella se kant af kom.

Sent from my BV6000 using Tapatalk
« Last Edit: October 30, 2019, 05:24:42 am by Kortbroek »
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 
Offline Kortbroek

Re: Spot the location!
« Reply #29181 on: October 30, 2019, 08:08:23 am »
@Kobus Myburgh nou gooi daar vir ons 'n kiekie jong  :deal:
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 
Online Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,316
  • Thanked: 267 times
Re: Spot the location!
« Reply #29182 on: October 30, 2019, 08:16:27 am »
@Kobus Myburgh nou gooi daar vir ons 'n kiekie jong  :deal:

Het nie veel fotos by my nie, maar kyk of jy die een kry met ‘n bietjie min inligting en die dae toe kameras nie so skerp was nie.

Sent from my iPhone using Tapatalk
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,066
  • Thanked: 113 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #29183 on: October 30, 2019, 08:26:58 am »
Chris, dink dit is daar naby jou wereld

Lyks soos die berge tussen Swellendam en Riversdal
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,975
  • Thanked: 434 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #29184 on: October 30, 2019, 09:06:27 am »
Daai lyk na agter by Kamanassiedam se omtes.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Online Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,316
  • Thanked: 267 times
Re: Spot the location!
« Reply #29185 on: October 30, 2019, 09:10:36 am »
Julle raak warmer.
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 
Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,975
  • Thanked: 434 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #29186 on: October 30, 2019, 09:16:49 am »
Julle raak warmer.
Lyk na n publike pad dus kan dit die Zebra pad ook wees.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Kortbroek

Re: Spot the location!
« Reply #29187 on: October 30, 2019, 09:29:14 am »
naaste wat ek sal kom is kleinkaroo iewers. Ladysmith se omgewing miskien maar ken nie daai paaie so goed nie.
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,066
  • Thanked: 113 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #29188 on: October 30, 2019, 10:19:31 am »
Dit het my gelyk soos aan die seekant van daardie berge, maar dit kan dan sker ook anderkant wees.

Tussen Willowmore en die N12?
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,975
  • Thanked: 434 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #29189 on: October 30, 2019, 10:21:34 am »
Dit het my gelyk soos aan die seekant van daardie berge, maar dit kan dan sker ook anderkant wees.

Tussen Willowmore en die N12?
Duidelik seekant van die Swartberge. Kan daar by Buffelsdrift in ook wees.

Sorry ek kyk die foto verkeerdom.
Daai berge moet die Outeniqua berge wees. Dus is die bikes klein karoo kant van die berge.
« Last Edit: October 30, 2019, 10:43:06 am by ChrisL - DUSTRIDERS »
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline BikerJan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,729
  • Thanked: 170 times
Re: Spot the location!
« Reply #29190 on: October 30, 2019, 01:17:46 pm »
Kobus, ek dink ek en jy het baie naby aan daai plek gestop op n stadium
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,567
  • Thanked: 169 times
Re: Spot the location!
« Reply #29191 on: October 30, 2019, 03:53:25 pm »
Lyk vir my die Swartberge doer agter.  Ek sal raai dis tussen die Huis se hoogte pas en die Swartbergpas.   :patch:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Sláinte Mhaith

Re: Spot the location!
« Reply #29192 on: October 30, 2019, 05:33:16 pm »
Daai berge moet die Outeniqua berge wees. Dus is die bikes klein karoo kant van die berge.

Stem saam

Kleredrag lyk of dit warm maw somer is. Maw son skyn meer van bo.
Son skyn bietjie agter die bikes so ek raai net voor of na middel somer en bietjie na regs so net voor lunch.
Wolke wat oor berge kom is tipies wat van die kus af inrol so raai see le agter die berge.

Kobus het ook mos 'n stukkie grond iewers daar naby so miskien het hy dit al gehad toe hierdie foto geneem is en miskien was hulle oppad soontoe of oppad terug.
« Last Edit: October 30, 2019, 05:35:47 pm by Sláinte Mhaith »
 
Offline Sláinte Mhaith

Re: Spot the location!
« Reply #29193 on: October 30, 2019, 05:50:47 pm »
Naby Van Wyksdorp/Calitzdorp miskien?
 
Online Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,316
  • Thanked: 267 times
Re: Spot the location!
« Reply #29194 on: October 30, 2019, 06:36:46 pm »
Dit het my gelyk soos aan die seekant van daardie berge, maar dit kan dan sker ook anderkant wees.

Tussen Willowmore en die N12?

Dit is ‘n groot area wat jy dek in die antwoord en dit is wel in daai area ja.
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 
Online Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,316
  • Thanked: 267 times
Re: Spot the location!
« Reply #29195 on: October 30, 2019, 06:37:48 pm »
Dit het my gelyk soos aan die seekant van daardie berge, maar dit kan dan sker ook anderkant wees.

Tussen Willowmore en die N12?
Duidelik seekant van die Swartberge. Kan daar by Buffelsdrift in ook wees.

Sorry ek kyk die foto verkeerdom.
Daai berge moet die Outeniqua berge wees. Dus is die bikes klein karoo kant van die berge.

Bikes is see kant van die berge Chris.
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 
Online Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,316
  • Thanked: 267 times
Re: Spot the location!
« Reply #29196 on: October 30, 2019, 06:38:43 pm »
Kobus, ek dink ek en jy het baie naby aan daai plek gestop op n stadium

Jan ons was nie daar nie, maar nie baie ver daar verby Desember nie.
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 
Online Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,316
  • Thanked: 267 times
Re: Spot the location!
« Reply #29197 on: October 30, 2019, 06:39:30 pm »
Lyk vir my die Swartberge doer agter.  Ek sal raai dis tussen die Huis se hoogte pas en die Swartbergpas.   :patch:

Jy is te ver oos Louis.  Eish, Edit: jy is te ver wes.
« Last Edit: October 30, 2019, 06:45:39 pm by Kobus Myburgh »
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 
Online Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,316
  • Thanked: 267 times
Re: Spot the location!
« Reply #29198 on: October 30, 2019, 06:40:46 pm »
Naby Van Wyksdorp/Calitzdorp miskien?

Jy’s ook te ver oos Piet.  Soos in die vorige edit: jy is ook te ver wes.

Ek is nie baie op die thread nie, so wanneer gee ‘n man die antwoord?  :lol8:
« Last Edit: October 30, 2019, 06:46:13 pm by Kobus Myburgh »
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,066
  • Thanked: 113 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #29199 on: October 30, 2019, 06:42:26 pm »
Het daardie pad nog 2 keer gery. Nie idee wat sy naam is nie, maar dink die plaas Geelkrans is so omenby rigting Suid van Rietbron op daai pad.

Nader kan ek nie skiet nie :lol8: :lol8: