0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Heimer is daar mouterhekke op daai pad?
Dit wil voorkom die poster soek nog die pad...........................
As ek met 'n ander man se kalwers mag ploeg... ek vra nou my broer (hy's nie op WD) en hy reken dis die Weltevrede pad vanuit Prins Albert. Ekself nog nie hom gery nie, wel die een parallel met hom saam met ChrisL eenkeer.
Quote from: Karoo Rider on February 10, 2020, 11:43:44 amAs ek met 'n ander man se kalwers mag ploeg... ek vra nou my broer (hy's nie op WD) en hy reken dis die Weltevrede pad vanuit Prins Albert. Ekself nog nie hom gery nie, wel die een parallel met hom saam met ChrisL eenkeer.Donner.Jou broer is reg. Die pad begin by Prins Albert se begraafplaas en loop 25 km tot by die Weltevrede vyeplaas.Die plaas op die eerste foto is Vrisgewaagd.Dis ʼn in en uit pad. Hy loop later dood.
Anysberg?
dis op 'n "loop" Ek gaan hulle n tip gee as ek mag................deel van die naam is Visarend se van
Die laaste foto lyk darem na aan my valley anderkant die berg...…..
Quote from: ChrisL - DUSTRIDERS on February 11, 2020, 02:56:31 pm dis op 'n "loop" Ek gaan hulle n tip gee as ek mag................deel van die naam is Visarend se van naby Rouxpos dalk?