Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Spot the location!  (Read 534041 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,459
  • Thanked: 1258 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #29840 on: June 01, 2020, 05:36:06 pm »
Die man is mos blerrie aspris!!! :o ;D
Iets lyk na die Haelkraalpad se omgewing rigting Herbertsdale.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline PMH

Re: Spot the location!
« Reply #29841 on: June 01, 2020, 05:40:29 pm »
Aggenee kom nou! Hiers n tip: dis naby Patensie

Sent from my iPhone using Tapatalk
Living to ride.. and riding to live :-)

Bikes owned:
Suzuki RV 90 --> BMW Dakar --> YAMAHA XT350 --> KAWASAKI KLR650 --> BMW1150GS --> YAMAHA XT600 --> BMW Dakar --> BMW1150GS
 
Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,459
  • Thanked: 1258 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #29842 on: June 01, 2020, 05:43:56 pm »
Aggenee kom nou! Hiers n tip: dis naby Patensie

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ken nie daai valleys so goed nie, die EC manne sal moet help. Lyk na deurgangspad tussen die plase deur. Padbord in die agtergrond.
Grootrivierpoort het nie laas hekke op gehad so twyfel of dit hy is?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline dual

Re: Spot the location!
« Reply #29843 on: June 01, 2020, 05:55:00 pm »
Anthonisberg pas
 
Offline PMH

Re: Spot the location!
« Reply #29844 on: June 01, 2020, 05:58:38 pm »
Aggenee kom nou! Hiers n tip: dis naby Patensie

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ken nie daai valleys so goed nie, die EC manne sal moet help. Lyk na deurgangspad tussen die plase deur. Padbord in die agtergrond.
Grootrivierpoort het nie laas hekke op gehad so twyfel of dit hy is?

Einste! Grootrivierpoort (of Antoniesberg is die ander naam as ek dit nie mis het nie). Jyt net nie die hek gesien nie omdat jy so rondkyk na al die mooi views! GOOI
Living to ride.. and riding to live :-)

Bikes owned:
Suzuki RV 90 --> BMW Dakar --> YAMAHA XT350 --> KAWASAKI KLR650 --> BMW1150GS --> YAMAHA XT600 --> BMW Dakar --> BMW1150GS
 
Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,459
  • Thanked: 1258 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #29845 on: June 01, 2020, 06:01:00 pm »
Aggenee kom nou! Hiers n tip: dis naby Patensie

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ken nie daai valleys so goed nie, die EC manne sal moet help. Lyk na deurgangspad tussen die plase deur. Padbord in die agtergrond.
Grootrivierpoort het nie laas hekke op gehad so twyfel of dit hy is?

Einste! Grootrivierpoort (of Antoniesberg is die ander naam as ek dit nie mis het nie). Jyt net nie die hek gesien nie omdat jy so rondkyk na al die mooi views! GOOI
Nee ek het nie want ik was te besig om te klou vir daai twee blerrie dropoff's, 1200 het mos nie exhuarstbriek en het mos n pad rat vir n eerste rat!! ;D
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline PMH

Re: Spot the location!
« Reply #29846 on: June 01, 2020, 06:43:22 pm »

Haha, ek hoor jou! dis 'n versigtige affre op daai drop-offs. en 'n vreeslike gegrouery om weg te trek as jy stall by een van daai styl bultjies.
Ek het hom vanaf Steytlerville na Patensie gedoen met die hoof kloof die middag. Ek onthou dit as een van die lekkerste dae van my lewe op 'n bike...
Living to ride.. and riding to live :-)

Bikes owned:
Suzuki RV 90 --> BMW Dakar --> YAMAHA XT350 --> KAWASAKI KLR650 --> BMW1150GS --> YAMAHA XT600 --> BMW Dakar --> BMW1150GS
 
Offline PMH

Re: Spot the location!
« Reply #29847 on: June 02, 2020, 08:25:14 pm »
Kom Chris gooi bietjie daar iets!
Living to ride.. and riding to live :-)

Bikes owned:
Suzuki RV 90 --> BMW Dakar --> YAMAHA XT350 --> KAWASAKI KLR650 --> BMW1150GS --> YAMAHA XT600 --> BMW Dakar --> BMW1150GS
 
Offline dw1

Re: Spot the location!
« Reply #29848 on: June 02, 2020, 08:39:58 pm »
Chris is nie online. Ek sal sommer iets maklik gooi
Current R80G/S x 3, TW200, 
Previous: YAM AG175, BSA Lightning 650, XT500, KAWA KZ1300, XR500R, VF750-4 BMW K100, WR45,0 DR650 x 2,  XT600 Tenere, XR200, DR200; KTM 950 Adv
 
Offline tgg

Re: Spot the location!
« Reply #29849 on: June 02, 2020, 09:01:10 pm »
is seker n ou foton hier nie me water nie
 
Offline Aprilian

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,430
  • Thanked: 54 times
  • 1200 BMX
Re: Spot the location!
« Reply #29850 on: June 02, 2020, 09:18:55 pm »
Einde van Cloetespas - brug oor Gouritsrivier?
Surely if I was obsessed with motorcycles Id have more than one; no two; no three; no no, four ah, never mind
 
Offline dw1

Re: Spot the location!
« Reply #29851 on: June 02, 2020, 09:25:56 pm »
Nee nie daar nie.
foto 9 maande oud.  :laughing4:
Current R80G/S x 3, TW200, 
Previous: YAM AG175, BSA Lightning 650, XT500, KAWA KZ1300, XR500R, VF750-4 BMW K100, WR45,0 DR650 x 2,  XT600 Tenere, XR200, DR200; KTM 950 Adv
 
Offline dual

Re: Spot the location!
« Reply #29852 on: June 02, 2020, 10:10:40 pm »
Op die R364 Doring rivier tussen Clanwilliam en Calvinia, nog voor die Botterkloofpas vanaf Clanwilliam se kant af
 
Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,459
  • Thanked: 1258 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #29853 on: June 02, 2020, 10:51:25 pm »
dw dit nie da by die Calitzdorp Spa nie? maw dis die Olifantsrivier daai.
Ek raai nou big time want gewoonlik is mens mos op die brug as jy ry. ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,284
  • Thanked: 246 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Spot the location!
« Reply #29854 on: June 03, 2020, 10:13:24 am »
Einde van Cloetespas - brug oor Gouritsrivier?

Ek dink ook dis die Gourits

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,459
  • Thanked: 1258 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #29855 on: June 03, 2020, 10:34:32 am »
Einde van Cloetespas - brug oor Gouritsrivier?

Ek dink ook dis die Gourits
wat my pla is waar is die rietdak gebou by daai brug? Da issie.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline dw1

Re: Spot the location!
« Reply #29856 on: June 03, 2020, 12:32:10 pm »
dw dit nie da by die Calitzdorp Spa nie? maw dis die Olifantsrivier daai.
Ek raai nou big time want gewoonlik is mens mos op die brug as jy ry. ;)

Heeltemal reg chris. dit is die brug by die spa

Gooi een
Current R80G/S x 3, TW200, 
Previous: YAM AG175, BSA Lightning 650, XT500, KAWA KZ1300, XR500R, VF750-4 BMW K100, WR45,0 DR650 x 2,  XT600 Tenere, XR200, DR200; KTM 950 Adv
 
Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,459
  • Thanked: 1258 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #29857 on: June 03, 2020, 12:38:18 pm »
dw dit nie da by die Calitzdorp Spa nie? maw dis die Olifantsrivier daai.
Ek raai nou big time want gewoonlik is mens mos op die brug as jy ry. ;)

Heeltemal reg chris. dit is die brug by die spa

Gooi een
Die enigste clue waarop ek gegaan het was daai rietdak wat op die linkerkant uitgesteek het en dat die Gouritsbrug anderkant Cloetespas nie so hoog is.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Aprilian

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,430
  • Thanked: 54 times
  • 1200 BMX
Re: Spot the location!
« Reply #29858 on: June 03, 2020, 04:17:17 pm »
Chris, jy is die Meester van die thread

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Surely if I was obsessed with motorcycles Id have more than one; no two; no three; no no, four ah, never mind
 
Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,459
  • Thanked: 1258 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #29859 on: June 03, 2020, 05:34:35 pm »
Chris, jy is die Meester van die thread

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Is nogal lekker en my geheue te toets op paaie wat ek al gery het. Sal seker als vergeet het teen die tyd wat ek op Huis Herfsblaar se stoep sit in my nappies!!! ;D
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za