« Reply #30292 on: January 01, 2021, 08:01:09 pm »
GF daai pad draai linksaf vanaf die Barandas pad na De Rust. Hy maak n loop en kom dan later weer by dieselfde teerpad uit. Een van die mooiste bewoonde volstruis paleise in Oudtshoorn omgewing.

Jip Chris, een ingang sê Snyberg en kom uit by die bordjie wat die Waterkloof gastehuis aandui. Loop lang ent saam met teeinspoor en Olifantsrivier.
Sent from my iPhone using Tapatalk
« Last Edit: January 02, 2021, 11:52:53 am by GravelFox »

Logged
GravelFox
ex, MT50, XT250, XT550, KLR600, Africa Twin, XRE500, GS1200, DRZ400, CRF250L,
Now: XTZ660, 1200 GSA LC