Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Spot the location!  (Read 523890 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,670
  • Thanked: 872 times
  • Bloemfontein
Re: Spot the location!
« Reply #30320 on: October 05, 2021, 10:46:54 pm »
Grondpad Richmond na Murraysburg?
 

Offline Kortbroek

Re: Spot the location!
« Reply #30321 on: October 05, 2021, 11:01:02 pm »
Netso. Hierdie grondpad is wel nie die een wat in Murraysburg dorp uitkom nie, hy tref die teerpad so 'n ent graaf reinet se kant van Murraysburg.

Oom Chris of Rob, gooi!

Sent from my Armor_6E using Tapatalk

- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,300
  • Thanked: 1226 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #30322 on: October 06, 2021, 09:00:15 am »
Netso. Hierdie grondpad is wel nie die een wat in Murraysburg dorp uitkom nie, hy tref die teerpad so 'n ent graaf reinet se kant van Murraysburg.

Oom Chris of Rob, gooi!

Sent from my Armor_6E using Tapatalk
Kortbroek eks nuuskierig vanwaar het julle die pad beginne? Ek kyk na eendag Rietbron na Murraysburg toe ry.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Kortbroek

Re: Spot the location!
« Reply #30323 on: October 06, 2021, 09:13:07 am »
Netso. Hierdie grondpad is wel nie die een wat in Murraysburg dorp uitkom nie, hy tref die teerpad so 'n ent graaf reinet se kant van Murraysburg.

Oom Chris of Rob, gooi!

Sent from my Armor_6E using Tapatalk
Kortbroek eks nuuskierig vanwaar het julle die pad beginne? Ek kyk na eendag Rietbron na Murraysburg toe ry.

@RobC het hom 100% reg. Dit is die pad van Richmond af Murraysburg toe. So mens ry uit die ooste kant van Richmond uit.
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,487
  • Thanked: 529 times
Re: Spot the location!
« Reply #30324 on: October 06, 2021, 01:49:37 pm »
Netso. Hierdie grondpad is wel nie die een wat in Murraysburg dorp uitkom nie, hy tref die teerpad so 'n ent graaf reinet se kant van Murraysburg.

Oom Chris of Rob, gooi!

Sent from my Armor_6E using Tapatalk
Kortbroek eks nuuskierig vanwaar het julle die pad beginne? Ek kyk na eendag Rietbron na Murraysburg toe ry.

@RobC het hom 100% reg. Dit is die pad van Richmond af Murraysburg toe. So mens ry uit die ooste kant van Richmond uit.

Praat jy van die R388? 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 

Offline Kortbroek

Re: Spot the location!
« Reply #30325 on: October 06, 2021, 02:02:57 pm »
Praat jy van die R388?

Ek dink dit is sy nommer ja. Baie mooi pad.
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 
The following users thanked this post: Vis Arend

Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,670
  • Thanked: 872 times
  • Bloemfontein
Re: Spot the location!
« Reply #30326 on: October 06, 2021, 04:15:05 pm »
Netso. Hierdie grondpad is wel nie die een wat in Murraysburg dorp uitkom nie, hy tref die teerpad so 'n ent graaf reinet se kant van Murraysburg.

Oom Chris of Rob, gooi!

Sent from my Armor_6E using Tapatalk
Kortbroek eks nuuskierig vanwaar het julle die pad beginne? Ek kyk na eendag Rietbron na Murraysburg toe ry.

@RobC het hom 100% reg. Dit is die pad van Richmond af Murraysburg toe. So mens ry uit die ooste kant van Richmond uit.
So ent op hom gery to ek met die bike MMC Karoo toe was, het juis daai left gevang waarvan jy praat. :thumleft: