Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Spot the location!  (Read 417187 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Lem

Re: Spot the location!
« Reply #28300 on: January 23, 2018, 09:30:17 am »
Vaalbaas, is dit die paadjie tussen Du Vlei Padstal en Deli-co butchery daar net buite Riebeeck? Daars mos 'n ou wie gaan hekke opsit het in die pad?

Nee, die hekke op die pad is nie onder skoot nie :lol8: :lol8: Hier mag ons ry

    Nee, slaat my dood.

Oom kan maar gooi. Nader dink ek nie gaan iemand kom nie. Die middelpad word beslis nie baie gery nie.Pel van my het naweekhuise op die plaas gehuur en daar het redelik gereeld fietse daar verby gekom oor naweke ;)

Dis die plaas Louwsbaken. Die berg is Heuningberg en Lelidam silos se punte kruip net agter daai een soutbos weg. Die silos is op die Gouda Moorresburg pad.

nou dat jy dit noem...ek dink nou weer aan daai plaaswerf...die eerste waterpunt op die Amarider 50 Miler bergfiets roete is op daai plaas.  :thumleft:
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline Bokveld

Re: Spot the location!
« Reply #28301 on: January 23, 2018, 11:07:33 pm »
    Waar is dit?
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,933
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #28302 on: January 23, 2018, 11:22:09 pm »
Daar staan Nam onder die foto, maar ek raai oppad op of af erens langs die Weskus.

Tietiesbaai?

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk


2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,269
  • Thanked: 369 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28303 on: January 23, 2018, 11:24:46 pm »
ek hetti n foto nie, maar ek sien my karavaan ;) :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Bokveld

Re: Spot the location!
« Reply #28304 on: January 24, 2018, 08:27:37 am »
     Dit is iewers langs die Weskus,maar waar?
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,933
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #28305 on: January 24, 2018, 08:40:20 am »
Kom ek raai dan Groenrivier. Daai shacks aan die linkerkant lyk soos iets daar :biggrin:

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,133
  • Thanked: 76 times
Re: Spot the location!
« Reply #28306 on: January 24, 2018, 08:41:49 am »
Brand se baai omgewing?
 

Offline Bokveld

Re: Spot the location!
« Reply #28307 on: January 24, 2018, 09:54:38 am »
    Brand-se baai. Gooi.
 

Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,133
  • Thanked: 76 times
Re: Spot the location!
« Reply #28308 on: January 27, 2018, 06:25:52 pm »
Waar ry ek
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,269
  • Thanked: 369 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28309 on: January 27, 2018, 07:04:19 pm »
Taai een DR.
Ek raai iewers aan die weskus?
Nogal interessant dat die draad links van die pad opgebreek is.
« Last Edit: January 27, 2018, 07:46:30 pm by ChrisL - DUSTRIDERS »
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Bokveld

Re: Spot the location!
« Reply #28310 on: January 27, 2018, 09:43:45 pm »
   Ek raai,tussen Kliprant en Pofadder.
 

Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,133
  • Thanked: 76 times
Re: Spot the location!
« Reply #28311 on: January 27, 2018, 09:49:18 pm »
Chris, jy en die Oom is albei ver uit
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,269
  • Thanked: 369 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28312 on: January 27, 2018, 11:43:01 pm »
Gewoonlik as plase uitgekoop word om n park te vorm dan verwyder hulle alle binnedrade. Is hierdie so n geval?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Bokveld

Re: Spot the location!
« Reply #28313 on: January 28, 2018, 10:51:40 am »
Gewoonlik as plase uitgekoop word om n park te vorm dan verwyder hulle alle binnedrade. Is hierdie so n geval?
More Sherlock. :imaposer:
 

Offline Kortbroek

Re: Spot the location!
« Reply #28314 on: January 28, 2018, 12:18:42 pm »
Tankwa karoo?
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,933
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #28315 on: January 28, 2018, 02:48:10 pm »
Dink ook Tankwa. Jy kyk oor die vlakte van Inerdoorn?

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,133
  • Thanked: 76 times
Re: Spot the location!
« Reply #28316 on: January 28, 2018, 10:28:04 pm »
Dink ook Tankwa. Jy kyk oor die vlakte van Inerdoorn?

Net so. Van inverdoorn af rigting Matjiesfontein.
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,933
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #28317 on: January 28, 2018, 10:45:37 pm »
Net van die teer afgedraai  oppad na ....? oor watter pas?
« Last Edit: January 28, 2018, 10:46:04 pm by VaalBaas »

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,269
  • Thanked: 369 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28318 on: January 29, 2018, 09:44:14 am »
Dink ook Tankwa. Jy kyk oor die vlakte van Inerdoorn?

Net so. Van inverdoorn af rigting Matjiesfontein.
Dis daai stuk pad wat hulle laas jaar nuut gemaak het.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,269
  • Thanked: 369 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28319 on: January 29, 2018, 09:51:57 am »
VB vat sommer n kans op jou fodie.
Sutherland afdraai rigting Merweville oor Rammelkoppas?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za