0 Members and 3 Guests are viewing this topic.
VB vat sommer n kans op jou fodie.Sutherland afdraai rigting Merweville oor Rammelkoppas?
Die afdraai vanaf die N1 na Loxton?
Liggies noord oos van daar,Liggies sê jy!! Wat van oppad Frazerburg toe oor Oukloofpas vanaf BWes se kant?
P 2259 afdraai ( Bloupoort pas) vanaf die R 356?
Quote from: ChrisL - DUSTRIDERS on January 29, 2018, 10:50:09 amLiggies noord oos van daar,Liggies sê jy!! Wat van oppad Frazerburg toe oor Oukloofpas vanaf BWes se kant?Jy raai reg, maar rigting verkeerd. Die is die Frazerburg kant afdraai
Quote from: VaalBaas on January 29, 2018, 11:03:24 amQuote from: ChrisL - DUSTRIDERS on January 29, 2018, 10:50:09 amLiggies noord oos van daar,Liggies sê jy!! Wat van oppad Frazerburg toe oor Oukloofpas vanaf BWes se kant?Jy raai reg, maar rigting verkeerd. Die is die Frazerburg kant afdraai So jy het Oukloof af gery?
Quote from: ChrisL - DUSTRIDERS on January 29, 2018, 11:55:27 amQuote from: VaalBaas on January 29, 2018, 11:03:24 amQuote from: ChrisL - DUSTRIDERS on January 29, 2018, 10:50:09 amLiggies noord oos van daar,Liggies sê jy!! Wat van oppad Frazerburg toe oor Oukloofpas vanaf BWes se kant?Jy raai reg, maar rigting verkeerd. Die is die Frazerburg kant afdraai So jy het Oukloof af gery?Jip Beaufort toe en vandaar Rietbron toe
My kaart se P 2259 wat afdraai vanuit die R 356. Die passe is dan Bloupoort Pas, Die poort se nek pas (Die Poortjie Pas) , Karelskraal Pas.
Vaalbaas, hier is ditS32° 23' 53.8" E20° 54' 49.9"
Quote from: BikerJan on January 29, 2018, 01:30:06 pmVaalbaas, hier is ditS32° 23' 53.8" E20° 54' 49.9" Aaah Diis die Randtepad wse afdraaiplekChris, jy mag maar gooi
Ek raai Grünau.
Bethanie?