0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Jaaaa, neeee, Ok dis naby genoeg (Edit: Ek kyk nou op die kaart, jy is in n 50km radius van die regte plek gewees. Vir namibie is dit n goeie plasing 😀)Op jou pad draai jy suid na Twyfelfontein en hou aan oppad na brandberg toe. Gooi 👍🏻
ag dankie tog Vaalbaas moet gooija nee daai is so drie draaie voor die tweede haarnaald in Franschoekpas. Ommenby 200m voor die eerste geplaveide aftrekplekkie onder die bome waar die bruin infobord ook staan.
Franschoek voor en Paarlberg daar ver agter
Almal raai OoskaapIs dit nie in die Weskaap nie?Dit lyk soos hier in my wereld
Quote from: VaalBaas on February 09, 2018, 04:27:57 pmAlmal raai OoskaapIs dit nie in die Weskaap nie?Dit lyk soos hier in my wereldOos Kaap verseker.
Quote from: Vis Arend on February 09, 2018, 04:42:56 pmQuote from: VaalBaas on February 09, 2018, 04:27:57 pmAlmal raai OoskaapIs dit nie in die Weskaap nie?Dit lyk soos hier in my wereldOos Kaap verseker. Dan is een van die redeneerders seker julle