« Reply #28903 on: March 23, 2018, 11:16:56 am »
Nie te ver van jou af nie CL
DW ek het weer gekyk en raai nou bigtime. Tussen Van Wyskdorp en Riversdal?
Amper reg. Die koppie is op die pad wat vanaf Ladismith na Riversdal loop. So 15km vanaf die R62 is die koppie by 'n paadjie met die naam Hectorskraal.
Gooi

Logged
Current KTM 950 Adv, R80G/S x 2, TW200, DR200 Djebel,, XR500R
Previous: YAM AG175, BSA Lightning 650, XT500, KAWA KZ1300, XR500R, VF750-4 BMW K100, WR45,0 DR650 x 2, XT600 Tenere, XR200,