Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Spot the location!  (Read 390605 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline dw1

Re: Spot the location!
« Reply #28920 on: May 18, 2018, 12:20:47 pm »
Goeie ding hy het die GPS verkeerd verstaan - nou het jy iets nuuts gesien.
As mens verdwaal sien jy partykeer die mooiste goed wat jy nooit andersins sou  gesien het nie

Ek kan nie glo niemand het geweet waar daai kerkie is nie. Die ding staan reg langs die pad wat baie mense al gery het.
« Last Edit: May 18, 2018, 12:28:38 pm by dw1 »
Current KTM 950 Adv, R80G/S x 2, TW200,  DR200 Djebel,, XR500R
Previous: YAM AG175, BSA Lightning 650, XT500, KAWA KZ1300, XR500R, VF750-4 BMW K100, WR45,0 DR650 x 2,  XT600 Tenere, XR200,
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,403
  • Thanked: 49 times
  • Sogenaamde Vleismeester
    • View Profile
Re: Spot the location!
« Reply #28921 on: May 18, 2018, 05:02:05 pm »
Goeie ding hy het die GPS verkeerd verstaan - nou het jy iets nuuts gesien.
As mens verdwaal sien jy partykeer die mooiste goed wat jy nooit andersins sou  gesien het nie

Ek kan nie glo niemand het geweet waar daai kerkie is nie. Die ding staan reg langs die pad wat baie mense al gery het.

 :lol8: :lol8: Is waar, maar as ek nie so in die stof moes jaag om voor te kom om die rigting reg te maak nie, sou mens seker meer kon sien

Daar was n trapfiets beeenkoms by n plaas/padstal. Kan nou nie eers ny naam onthou nie. Daar was n magdom bakkie en karre van daar onderweg

I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 

Offline Casting from Turd

  • I am the reason my children will never have kids
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,551
  • Thanked: 103 times
    • View Profile
    • addobackpackers.com
Re: Spot the location!
« Reply #28922 on: May 18, 2018, 05:05:03 pm »
Goeie ding hy het die GPS verkeerd verstaan - nou het jy iets nuuts gesien.
As mens verdwaal sien jy partykeer die mooiste goed wat jy nooit andersins sou  gesien het nie

Ek kan nie glo niemand het geweet waar daai kerkie is nie. Die ding staan reg langs die pad wat baie mense al gery het.

 :lol8: :lol8: Is waar, maar as ek nie so in die stof moes jaag om voor te kom om die rigting reg te maak nie, sou mens seker meer kon sien

Daar was n trapfiets beeenkoms by n plaas/padstal. Kan nou nie eers ny naam onthou nie. Daar was n magdom bakkie en karre van daar onderweg

Spaarballas... Hou op kak praat en gooi pitchars man  :imaposer:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 862
  • Thanked: 15 times
    • View Profile
Re: Spot the location!
« Reply #28923 on: May 20, 2018, 10:36:41 pm »
Goeie ding hy het die GPS verkeerd verstaan - nou het jy iets nuuts gesien.
As mens verdwaal sien jy partykeer die mooiste goed wat jy nooit andersins sou  gesien het nie

Ek kan nie glo niemand het geweet waar daai kerkie is nie. Die ding staan reg langs die pad wat baie mense al gery het.

 :lol8: :lol8: Is waar, maar as ek nie so in die stof moes jaag om voor te kom om die rigting reg te maak nie, sou mens seker meer kon sien

Daar was n trapfiets beeenkoms by n plaas/padstal. Kan nou nie eers ny naam onthou nie. Daar was n magdom bakkie en karre van daar onderweg


Daai ou se GPS het nie eens geweet watter pad jy wou ry om te kom waar jy wou wees. Dink ek het ook daardie kerkie gesien


Sent from my iPhone using Tapatalk
KTM 1190 R, 950 adventure
Honda AfricaTwin RD04, CRF450, XR500, PCX150, Kinetic DX
BMW K1200LT, R1150RT
Yamaha WR450
 

Offline dw1

Re: Spot the location!
« Reply #28924 on: May 21, 2018, 04:33:17 pm »
Goeie ding hy het die GPS verkeerd verstaan - nou het jy iets nuuts gesien.
As mens verdwaal sien jy partykeer die mooiste goed wat jy nooit andersins sou  gesien het nie

Ek kan nie glo niemand het geweet waar daai kerkie is nie. Die ding staan reg langs die pad wat baie mense al gery het.

 :lol8: :lol8: Is waar, maar as ek nie so in die stof moes jaag om voor te kom om die rigting reg te maak nie, sou mens seker meer kon sien

Daar was n trapfiets beeenkoms by n plaas/padstal. Kan nou nie eers ny naam onthou nie. Daar was n magdom bakkie en karre van daar onderweg

Dit was die Redstone Hills Mountain Bike race. Daai is die pad wat vanaf Kruisrivier na Redstone Hills toe loop. Jy is reg daar was 'n magdom karre en bakkies. Dit is dieselfde tyd sommer ook 'n tipe kerkbasaar. Koop lekker goedkoop vleis daar. Geskenk deur die boere en bewerk deur die kerk se mense.
Current KTM 950 Adv, R80G/S x 2, TW200,  DR200 Djebel,, XR500R
Previous: YAM AG175, BSA Lightning 650, XT500, KAWA KZ1300, XR500R, VF750-4 BMW K100, WR45,0 DR650 x 2,  XT600 Tenere, XR200,
 

Offline Karoo Rider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 902
  • Thanked: 7 times
    • View Profile
Re: Spot the location!
« Reply #28925 on: May 21, 2018, 07:24:55 pm »
Hey ek het daai besigheid getrap noudie naweek!  :deal:
 

Online Kortbroek

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,235
  • Thanked: 41 times
  • Ag wat ja nee
    • View Profile
Re: Spot the location!
« Reply #28926 on: June 06, 2018, 11:26:47 am »
Siende hier niks aangaan nie. Waar staan ons?

- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,125
  • Thanked: 150 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #28927 on: June 06, 2018, 11:36:16 am »
Bo op n berg? ;)

Lyk na Lesotho - Oos Kaap se gebergtes?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online Kortbroek

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,235
  • Thanked: 41 times
  • Ag wat ja nee
    • View Profile
Re: Spot the location!
« Reply #28928 on: June 06, 2018, 11:50:02 am »
Bo op n berg? ;)

Dit is akuraat. Vraag is waar?  :deal:
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,273
  • Thanked: 56 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • View Profile
Re: Spot the location!
« Reply #28929 on: June 06, 2018, 12:12:18 pm »
Wartrail: ---- Volunteershoek?
« Last Edit: June 06, 2018, 12:12:43 pm by Heimer »

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Online Kortbroek

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,235
  • Thanked: 41 times
  • Ag wat ja nee
    • View Profile
Re: Spot the location!
« Reply #28930 on: June 06, 2018, 12:18:39 pm »
Nope...
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,273
  • Thanked: 56 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • View Profile
Re: Spot the location!
« Reply #28931 on: June 06, 2018, 12:20:59 pm »
Nope...

Sal my leer om te kroek en jou foto se exif data te loer  :imaposer:

en dan die post op te spoor

http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=209206.msg3822212#msg3822212
« Last Edit: June 06, 2018, 12:23:04 pm by Heimer »

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Online Kortbroek

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,235
  • Thanked: 41 times
  • Ag wat ja nee
    • View Profile
Re: Spot the location!
« Reply #28932 on: June 06, 2018, 12:25:45 pm »
Ek het juis 'n foto gekies wat ek nog nie vantevore gepost het of genoem het nie  :imaposer:
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 

Offline McSack

  • Hairy-arsed throttle-slinging
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,181
  • Thanked: 52 times
    • View Profile
Re: Spot the location!
« Reply #28933 on: June 06, 2018, 12:28:27 pm »
Could be the Lower Loteni road going towards Himeville in the background there
~ Sometimes you find yourself in the middle of nowhere and sometimes, in the middle of nowhere, you find yourself ~
 

Online Kortbroek

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,235
  • Thanked: 41 times
  • Ag wat ja nee
    • View Profile
Re: Spot the location!
« Reply #28934 on: June 06, 2018, 12:29:33 pm »
Could be the Lower Loteni road going towards Himeville in the background there
... but it isn't  :biggrin:
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 

Offline McSack

  • Hairy-arsed throttle-slinging
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,181
  • Thanked: 52 times
    • View Profile
Re: Spot the location!
« Reply #28935 on: June 06, 2018, 12:35:10 pm »
Could be the Lower Loteni road going towards Himeville in the background there
... but it isn't  :biggrin:
Damn!
On a side-note ...I do like what your mate has done with the front end of his fugly    :thumleft:
~ Sometimes you find yourself in the middle of nowhere and sometimes, in the middle of nowhere, you find yourself ~
 

Online Kortbroek

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,235
  • Thanked: 41 times
  • Ag wat ja nee
    • View Profile
Re: Spot the location!
« Reply #28936 on: June 06, 2018, 12:36:59 pm »
Could be the Lower Loteni road going towards Himeville in the background there
... but it isn't  :biggrin:
Damn!
On a side-note ...I do like what your mate has done with the front end of his fugly    :thumleft:

Ja that really changes the whole bike. Becomes much nicer to ride just because it felt smaller and he rode it hard. Been written off since unfortunately  :-\
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 

Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,877
  • Thanked: 62 times
    • View Profile
Re: Spot the location!
« Reply #28937 on: June 06, 2018, 12:53:43 pm »
Naude's ?
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10
 

Online Kortbroek

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,235
  • Thanked: 41 times
  • Ag wat ja nee
    • View Profile
Re: Spot the location!
« Reply #28938 on: June 06, 2018, 12:55:22 pm »
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 

Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,877
  • Thanked: 62 times
    • View Profile
Re: Spot the location!
« Reply #28939 on: June 06, 2018, 01:02:55 pm »
Naude's ?

 :thumleft: gooi

Sien die manne nie daai pad wat daaronder loep nie.  As jy al daar was is dit 'n "dead giveaway."   :biggrin:

Soek net gou 'n kiekie, julle gaan nou k@k.   :laughing4:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10