Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Spot the location!  (Read 419618 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,954
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #29100 on: July 01, 2019, 05:58:00 pm »
Doornkloof?

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,620
  • Thanked: 103 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Spot the location!
« Reply #29101 on: July 02, 2019, 08:22:59 am »
Regte kloof ander plek

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Knucklhead

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,301
  • Thanked: 89 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: Spot the location!
« Reply #29102 on: July 02, 2019, 09:33:17 am »
"Uitspan" dalk
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,620
  • Thanked: 103 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Spot the location!
« Reply #29103 on: July 02, 2019, 08:47:19 pm »

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,954
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #29104 on: July 02, 2019, 11:04:18 pm »
Makadaat se kant

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,620
  • Thanked: 103 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Spot the location!
« Reply #29105 on: July 03, 2019, 08:15:36 am »
Makadaat se kant

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

S jy of raai jy?

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,954
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #29106 on: July 03, 2019, 09:26:14 am »
Wel, n vraagteken agterna sou vra wees. :biggrin:

Aan die ander kant weet ons nie so ons s/raai mos  :lol8:

Ek het Bruintjieskraal ook oorweeg, maar laat ek maar eers Makadaat raai. Dink Bruintjieskraal is die berge bietjie aan die hor kant
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,620
  • Thanked: 103 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Spot the location!
« Reply #29107 on: July 03, 2019, 03:40:45 pm »
Wel, n vraagteken agterna sou vra wees. :biggrin:

Aan die ander kant weet ons nie so ons s/raai mos  :lol8:

Ek het Bruintjieskraal ook oorweeg, maar laat ek maar eers Makadaat raai. Dink Bruintjieskraal is die berge bietjie aan die hor kant

Dis Makkedaat. By die eerste grot. Daai wipswaai op die foto is ʼn giveaway as jy al daar was

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,954
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #29108 on: July 04, 2019, 09:20:39 am »
Was nog net by een van die grotte, maar effens bo.

Weereens nie een van die beste fotos nie, maar leidraad.

Jy ry afdraende hier verby na n rivier wat vol of leeg kan wees.

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,414
  • Thanked: 378 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #29109 on: July 04, 2019, 10:28:07 am »
Doringrivier se kruising?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,954
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #29110 on: July 04, 2019, 10:29:47 am »
Doringrivier se kruising?

Nee

.....en was dit nou nie vir n slag lekker nie :peepwall: :lol8:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,414
  • Thanked: 378 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #29111 on: July 04, 2019, 10:32:12 am »
Doringrivier se kruising?

Nee

.....en was dit nou nie vir n slag lekker nie :peepwall: :lol8:
:laughing4: :lol8: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,620
  • Thanked: 103 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Spot the location!
« Reply #29112 on: July 04, 2019, 02:45:09 pm »
Meeste riviere is of vol of leeg

Is dit by Gatsrivier?

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,954
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #29113 on: July 04, 2019, 02:54:10 pm »
Meeste riviere is of vol of leeg

Is dit by Gatsrivier?

 :) Is waar ja, maar die een met die afdraende pad benader en jy het nie voor die tyd uitgevind nie.....kan jy jou bietjie vasloop.

Nee, nie Gatsrivier.

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,418
  • Thanked: 149 times
Re: Spot the location!
« Reply #29114 on: July 04, 2019, 08:16:00 pm »
Ek raai nou kwaai in my moer in, Olifantsrivier?  Citrusdal en Clainwilliam omgewing?   
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,954
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #29115 on: July 04, 2019, 08:32:40 pm »
Ek raai nou kwaai in my moer in, Olifantsrivier?  Citrusdal en Clainwilliam omgewing?
.
Die omgewing is reg, want ek ry maar selde meer as n dagreis ver van die huis af :biggrin:, maar nee die nie die Olifantsrivier.  Saam loop die span in hom in wel
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,414
  • Thanked: 378 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #29116 on: July 05, 2019, 10:43:18 am »
maar nee die nie die Olifantsrivier.  Saam loop die span in hom in wel

Nie hordes riviere wat in die Olifants inloop. Die Doringrivier doen wel.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,954
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #29117 on: July 05, 2019, 10:52:16 am »
maar nee die nie die Olifantsrivier.  Saam loop die span in hom in wel

Nie hordes riviere wat in die Olifants inloop. Die Doringrivier doen wel.

Weet van n hele paar(Riet-, Matjies-, Groot- en Brandewynrivier), en die is die een van hulle wat in die Doring inloop en dan die Olifantsrivier
« Last Edit: July 05, 2019, 10:53:02 am by VaalBaas »
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,954
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #29118 on: July 05, 2019, 11:20:59 am »
Die pad is redelik sleg, so neem aan dis hoekom niemand dalk die klipkraal opgemerk het nie. :biggrin: :peepwall:

Net as jy dalk daar grondgekoop het of doelbewis gestop het kan jy rondkyk :lol8:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,954
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #29119 on: July 05, 2019, 11:22:54 am »
@Minxy ... kom kom. Die moet nog vars in julle gehue wees :biggrin: