Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Spot the location!  (Read 419216 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,393
  • Thanked: 378 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #29120 on: July 05, 2019, 11:48:06 am »
maar nee die nie die Olifantsrivier.  Saam loop die span in hom in wel

Nie hordes riviere wat in die Olifants inloop. Die Doringrivier doen wel.

Weet van n hele paar(Riet-, Matjies-, Groot- en Brandewynrivier), en die is die een van hulle wat in die Doring inloop en dan die Olifantsrivier
Tra Tra?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,952
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #29121 on: July 05, 2019, 12:03:31 pm »
Dis hy ja. Moet bieg. Dit is die eerste keer dat ek die klipkraal sien :imaposer: omdat ons in n kar was.  Dis op die laaste draai om die "canyon" nadat jy Karretjiespas af is
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,952
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #29122 on: July 05, 2019, 12:05:05 pm »
EN die wat nog in die duister is. Dis op die ou Posroete :thumleft:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,336
  • Thanked: 17 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Spot the location!
« Reply #29123 on: July 05, 2019, 04:16:34 pm »
Vaalbaas, hoekom ry jy posroete in 'n kar ou maat??
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,952
  • Thanked: 92 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Spot the location!
« Reply #29124 on: July 05, 2019, 04:20:18 pm »
Vaalbaas, hoekom ry jy posroete in 'n kar ou maat??

Wou ook rondkyk vir n slag :lol8: :lol8:

Wou Vaalnoi gaan wys, maar my maatjies is bang vir growwe paaie en sand.... en ek luister na goeie raad. Jy doen dit nie alleen met jou vrou agterop nie.

EN die pad is nou slegterig, so ek is maar bly ons was op 4 voete :thumleft:
« Last Edit: July 05, 2019, 04:20:50 pm by VaalBaas »
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet