dw1 and 1 Guest are viewing this topic.
A-ha, daai 2de foto is die Visrivier Canyon se anderkant.
Quote from: Mev Vis Arend on December 02, 2019, 10:36:06 amA-ha, daai 2de foto is die Visrivier Canyon se anderkant. Jip die lodge op die westekant van die Groot Sloot.Die duisende manne wag vir n foto
Ek raai nou bietjie, Anysberg dalk?
Where?
Prieska is just the other side of those mountains I think?...and you are riding from CarnarvonSent from my BV9500 using Tapatalk
Quote from: Offshore on December 02, 2019, 12:38:11 pmWhere?Brandrivier pad, George se kant toe?
Quote from: katana on December 02, 2019, 09:05:41 pmQuote from: Offshore on December 02, 2019, 12:38:11 pmWhere?Brandrivier pad, George se kant toe?Nee, 'n Clue, dit is in die Karoo Triangle tussen Beaufort wes, Aberdeen en Murraysburg.https://en.wikipedia.org/wiki/Murraysburg