Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Spot the location!  (Read 497991 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,021
  • Thanked: 166 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Spot the location!
« Reply #29900 on: July 26, 2020, 08:35:35 am »

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,021
  • Thanked: 166 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Spot the location!
« Reply #29901 on: July 26, 2020, 09:01:03 am »
Tussen Merweville en Sutherland?

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Jy is baie vÍr weg

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,021
  • Thanked: 166 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Spot the location!
« Reply #29902 on: July 26, 2020, 09:04:55 am »
Die een wat de Rust gesÍ het is verkeerd,  maar is  nog die naaste aan reg

Komaan mense. Lyk my julle ken nie al die shortcuts nie.
« Last Edit: July 26, 2020, 09:05:46 am by Heimer »

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,964
  • Thanked: 390 times
Re: Spot the location!
« Reply #29903 on: July 26, 2020, 09:16:53 am »
Dan lyk dit vir my na die paadjie tussen Dysselsdorp en De Rust.

Sent from my iPhone using Tapatalk
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,021
  • Thanked: 166 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Spot the location!
« Reply #29904 on: July 26, 2020, 09:36:52 am »
Dan lyk dit vir my na die paadjie tussen Dysselsdorp en De Rust.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Lyk so maar isnie.  :o

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,964
  • Thanked: 390 times
Re: Spot the location!
« Reply #29905 on: July 26, 2020, 10:02:25 am »
My laaste raai is dat dit op die Groenrivier pad is.

Sent from my iPhone using Tapatalk
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,460
  • Thanked: 311 times
Re: Spot the location!
« Reply #29906 on: July 26, 2020, 10:18:03 am »
Het jy my reply gemis, of mis ek die hele pad.   :biggrin:

Daars so klein loop aan die Weste kant van Klaarstroom? 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,021
  • Thanked: 166 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Spot the location!
« Reply #29907 on: July 26, 2020, 10:34:53 am »
Het jy my reply gemis, of mis ek die hele pad.   :biggrin:

Daars so klein loop aan die Weste kant van Klaarstroom? 

Ek het dit gemis.

Wees meer spesifiek dan is jy dalk reg.  :biggrin:

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,143
  • Thanked: 835 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #29908 on: July 26, 2020, 11:26:58 am »
Dink ek het hom, 15 kilos oos van De Rust op die teerpad  draai jy regsaf op die grond pad. Hy bring jou uit op die teerpad net voor die N9.
Dus tussen De Rust en Uniondale dan.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,964
  • Thanked: 390 times
Spot the location!
« Reply #29909 on: July 26, 2020, 11:46:30 am »
Dink ek het hom, 15 kilos oos van De Rust op die teerpad  draai jy regsaf op die grond pad. Hy bring jou uit op die teerpad net voor die N9.
Dus tussen De Rust en Uniondale dan.
Het ook so gedink en het daai pad al paar maal gery, maar daai cattle grid gooi my uit, onthou hom nie.

Ek dink ons is aan die verkeerde kant van die berg.  Dink dit is noord hange daai.

Sent from my iPhone using Tapatalk
« Last Edit: July 26, 2020, 11:47:46 am by Kobus Myburgh »
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 
Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,143
  • Thanked: 835 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #29910 on: July 26, 2020, 11:50:59 am »
Dink ek het hom, 15 kilos oos van De Rust op die teerpad  draai jy regsaf op die grond pad. Hy bring jou uit op die teerpad net voor die N9.
Dus tussen De Rust en Uniondale dan.
Het ook so gedink en het daai pad al paar maal gery, maar daai cattle grid gooi my uit, onthou hom nie.

Ek dink ons is aan die verkeerde kant van die berg.  Dink dit is noord hange daai.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Het my ook lank uitgegooi totdat ek onthou het Amanda was redelik grootoog kilometers verder na sy op spoed oor hom is lank terug. Iets van wiele wat in die lug was of so iets!! ;) :lol8:
Wat my geboul het is daai klompie saailand.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,021
  • Thanked: 166 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Spot the location!
« Reply #29911 on: July 26, 2020, 12:26:55 pm »
Dink ek het hom, 15 kilos oos van De Rust op die teerpad  draai jy regsaf op die grond pad. Hy bring jou uit op die teerpad net voor die N9.
Dus tussen De Rust en Uniondale dan.

Nee Chris.  :biggrin:

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,021
  • Thanked: 166 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Spot the location!
« Reply #29912 on: July 26, 2020, 12:28:19 pm »
Dink ek het hom, 15 kilos oos van De Rust op die teerpad  draai jy regsaf op die grond pad. Hy bring jou uit op die teerpad net voor die N9.
Dus tussen De Rust en Uniondale dan.
Het ook so gedink en het daai pad al paar maal gery, maar daai cattle grid gooi my uit, onthou hom nie.

Ek dink ons is aan die verkeerde kant van die berg.  Dink dit is noord hange daai.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Noordekant.

Kyk wat oompie Visarend geraai het . Hy is naby dink ek

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,143
  • Thanked: 835 times
    • dustriders.co.za
Re: Spot the location!
« Reply #29913 on: July 26, 2020, 12:46:27 pm »
As jy vanaf Uniondale ry Avontuur toe draai jy linksaf op die pad. Hy neem jou deur die plase dat jy later anderkant Misgund weer op die Langkloof teerpad uit kom.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,021
  • Thanked: 166 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Spot the location!
« Reply #29914 on: July 26, 2020, 12:50:47 pm »
As jy vanaf Uniondale ry Avontuur toe draai jy linksaf op die pad. Hy neem jou deur die plase dat jy later anderkant Misgund weer op die Langkloof teerpad uit kom.

Nee jy is nou heeltemal te vÍr

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,964
  • Thanked: 390 times
Re: Spot the location!
« Reply #29915 on: July 26, 2020, 01:21:25 pm »
As jy op die R407 van Prins Albert af kom, draai jy regs net voor jy by die N12 aan sluit.  Daai pad gaan oor die Aapsrivier, tussen die plase deur en kom aan die ooste kant van Klaarstroom uit weer op die N12.

Ek dink dis daai pad wat julle ry.

Sent from my iPhone using Tapatalk
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,021
  • Thanked: 166 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Spot the location!
« Reply #29916 on: July 26, 2020, 01:27:36 pm »
As jy op die R407 van Prins Albert af kom, draai jy regs net voor jy by die N12 aan sluit.  Daai pad gaan oor die Aapsrivier, tussen die plase deur en kom aan die ooste kant van Klaarstroom uit weer op die N12.

Ek dink dis daai pad wat julle ry.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Naby genoeg

Vanaf Prins Albert, So 8km voor Klaarstroom regs en jy kom uit in Meringspoort.

Vanuit Meiringspoort vanaf de Rust, draai links net voor opmetingsdrif by die bordjie wat sÍ Middelwater

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,460
  • Thanked: 311 times
Re: Spot the location!
« Reply #29917 on: July 26, 2020, 01:40:51 pm »
As jy op die R407 van Prins Albert af kom, draai jy regs net voor jy by die N12 aan sluit.  Daai pad gaan oor die Aapsrivier, tussen die plase deur en kom aan die ooste kant van Klaarstroom uit weer op die N12.

Ek dink dis daai pad wat julle ry.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Naby genoeg

Vanaf Prins Albert, So 8km voor Klaarstroom regs en jy kom uit in Meringspoort.

Vanuit Meiringspoort vanaf de Rust, draai links net voor opmetingsdrif by die bordjie wat sÍ Middelwater

Dis die een waarvan ek praat, gooi Kobus.   :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,964
  • Thanked: 390 times
Re: Spot the location!
« Reply #29918 on: July 26, 2020, 01:47:20 pm »
Maklike een.

Sent from my iPhone using Tapatalk
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,460
  • Thanked: 311 times
Re: Spot the location!
« Reply #29919 on: July 26, 2020, 01:57:47 pm »
Carlisle's Hoek pas