Edgy is jy nie biekie vinnig nie?
Nee nie redig nie...dis ekke met die rooi hemp,was vinniger toe ek eers omgedraai het! 
ek dink hy bedoel jy mag eers 'n foto post nadat jy die vorige een reg geraai het
en dan moet jy eers hoor of jy reg was voor jy jou eie foto mag post
jy voel blykbaar f*kk*l vir die reels
