0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Quote from: Oom Foe-rie on September 04, 2009, 09:10:41 amDie uitkykpunt op die koppie by die Epupa watervalle in Namibie Jurre Foerie sit af daai kamera!!!! Magtig jy is goed!! Tussen jou en ChrisL is daar seker nie baie plekke in Suider afrika wat julle nie ken nie. Foto Please?PS: Generaal ons beter meer gaan ry. Ons is ver agter!!
Die uitkykpunt op die koppie by die Epupa watervalle in Namibie