0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Nee fok, julle twee ou horings moet 'n slag werk en minder rondry
Sesriem
Wilde raaiskoot ...................... Net na die teerpad vanaf OpdieBerg na Cederberge grondpad word.
Richtersveld.
Quote from: Oom Foe-rie on September 07, 2009, 03:34:57 pmWilde raaiskoot ...................... Net na die teerpad vanaf OpdieBerg na Cederberge grondpad word.Nope. Daardie koppie agter die bikes. Lyk asof die klippe enige tyd wil afrol.
Onseepkans